Bemesting

   Hierdie artikel behoort versmelt te word met kunsmis.Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!Indien altwee gekoppel is, sien hier.

Bemesting of misstowwe is chemiese verbindings wat vir plante gegee word om hul groei te bevorder. Bemesting word gewoonlik tot die grond toegedien om deur die plante se wortels opgeneem te word of deur middel van blaarvoeding. Bemesting kan organies wees of anorganies. Dit kan materiaal wees wat natuurlik voorkom of vervaardig word deur natuurlike prosesse soos in die geval van kompos of deur chemiese prosesse (soos die Haber-proses). Hierdie chemiese verbindings verseker dat grasperke, tuine, landbougewasse mooi daar uitsien aangesien hulle verseker dat die plante hul noodsaaklike voedingstowwe kry wat plantegroei bevorder.

Bemesting
Kunsmis (tripel-superfosfaat).

Misstowwe verskaf tipies in verskillende verhoudings die drie hoof voedingstowwe (stikstof, fosfor, kalium:N-P-K), die sekondêre voedingstowwe (kalsium, swael, magnesium en soms ook spoorelemente oftewel mikrovoedingstowwe wat 'n rol speel in die voeding van plante en diere (boor, chloor, mangaan, yster, sink, koper, molibdeen en seleen).

Al is stikstof volop in die aarde se atmosfeer is daar relatief min plante met die vermoë om stikstof direk vanuit die atmosfeer vas te lê. Die meeste plante vereis dus dat stikstofverbindings in die grond teenwoordig is sodat hulle kan groei.

Tags:

KunsmisWikipedia:Duplikaatartikels

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pussy RiotKrimpvarkieSwaziKaliumSonnestelselWerkloosheidBestaansboerderySweedsWeermagHector PietersonKommunikasieToestand van materieKolonoskopieBruto binnelandse produkSeisoenSpreeuAkademiaSkoenlapperDieremishandelingKrokodilGedigHartKontinentPseudowetenskapEendbekdierMetaalMangelAardverwarmingDansOntdekking van die chemiese elementeHeks van HexrivierNierKlimaatGeslagsgelykheidDiarreeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSmaakBybelOlimpiese SpeleLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Winnie Madikizela-MandelaBoerboelOnderwysTweede WêreldoorlogCarike KeuzenkampRenteLetterlike en figuurlike taalgebruikKaapse VlakteDaggaKolorektale kankerIndustriële RevolusieUniversele Verklaring van MenseregteSwemLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSwitserlandKaartVoortrekkersLys van elemente volgens simboolGrondLidwoordPersoonlikheidIslamNasionale lied van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse skrywersKompasLettergreepDeon GrootErosietipesHoofpynBiodiversiteitTafelbergSowjetunieXHTMLSanskritAngina pectorisWolkInternetThomas Edison🡆 More