Bagad De Lann-Bihoué

Die Bagad de Lann-Bihoué is as die bekendste Bretonse bagad-groep in 1952 op die Franse vloot- en lugmagbasis van Lann-Bihoué naby Lorient (département Morbihan) gestig.

Sedert 1956 verteenwoordig die groep met 'n dertigtal musikante die Nasionale Vloot van Frankryk. Hulle streef saam met ander musikale kunstenaars daarna om die kulturele en musikale erfenis van Bretagne te bewaar.

Bagad de Lann-Bihoué
Bagad De Lann-Bihoué
Agtergrondinligting
OorsprongDépartement Lorient, Bretagne, Frankryk
GenresBretonse musiek
InstrumenteBombarde, doedelsak, slaginstrumente
Jare aktief1952 - hede
EtiketteEMI
WebwerfBagad de Lann-Bihoué
Bagad De Lann-Bihoué
Festival Interceltique de Lorient (FIL) 2017 - Grande Parade des Nations Celtes
Bagad De Lann-Bihoué
Le Bagad de Lan-Bihoué tydens die FIL 2012 in Lorient
Bagad De Lann-Bihoué
Een van Bagad de Lann-Bihoué se langspelers: Bagad de Lann-Bihoué - 55 ans (2007)

Die lede van die groep (wat sedert 2001 ook dames insluit) speel instrumente soos die biniou braz of cornemuse écossaise (Skotse doedelsak), die bombarde ('n oosterse voorloper van die hobo wat tydens die kruistogte na Europa ingevoer word en nou verwant is aan byvoorbeeld die Marokkaanse raïta), caisses claires en percussions (slagwerk). Hulle tree gereeld in Frankryk en die buiteland op, dikwels met ander bekende verteenwoordigers van Keltiese musiek soos Alan Stivell en Carlos Nuñez, en het ook 'n aantal langspelers vrygestel.

Op 29 Maart 2004 is Bagad de Lann-Bihoué deur die Franse Posdiens (La Poste) met 'n spesiale posseël vereer.

Diskografie

  • 1982 : 30e Anniversaire 1952-1982, ed. Keltia Musique
  • 1989 : Bagad de Lann-Bihoué, ed. Keltia Musique
  • 1991 : Marches, danses et mélodies, ed. Coop Breizh
  • 1992 : 40e Anniversaire 1952-1992, ed. Coop Breizh
  • 1996 : Glann Glaz, ed. Coop Breizh
  • 1998 : Me gav hir an amzer, ed. Keltia Musique
  • 2000 : Ar Mor divent, ed. Columbia Tristar, distr. Sony Music
  • 2002 : Fromveur, ed. Sony Music
  • 2005 : Kerbagad, ed. Coop Breizh / Label Production.
  • 2007 : Bagad de Lann-Bihoué, ed. Keltia Musique
  • 2007 : Bagad de Lann-Bihoué : 55 ans, ed. Coop Breizh / Label Production
  • 2012 : Degemer Mat, ed. EMI

Verwysings

Eksterne skakels

    Media

Tags:

BretagneDépartementFrankrykLorientMorbihan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MoedersdagYouTubeRichard GaddNaaldekokerPatriotic AllianceAGroot GatBrandmondsindroomLabia (geslagsdele)VormEllipstekenEjakulasieGroepsdrukChirurgieKasterolieBruto binnelandse produkOlimpiese SpeleToekoms van die AardeItaliëAfvalbestuurSanskritBlackie Swart (sanger)AkademiaDieregeluideWoordeboek van die Afrikaanse TaalKlimaatveranderingMiddeloorontstekingLemoenUitwerking van klimaatsveranderingKreatiwiteitHolocaustWatersuiweringGeweldWaterbesparing in Suid-AfrikaBeroerteZuid-Afrikaansche RepubliekVerkoueKersfeesSeksRatelNul is nie niks niePolitieke partyHokkieVisAntjie SomersAarde se atmosfeerChemiese verbindingMangelontstekingOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaLys van medisinale kruieGesondheidBosluisbytkoorsAfkortingIsraelPersoon (taalkunde)ZambiëAt BothaTarentaleVergelykings (taalkunde)KlinkerLys van Suider-Afrikaanse soogdiereToerismeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaOrgaanJennifer ZamudioKunsmatige algemene intelligensieBloedvergiftigingMenslike penisgrootteMikroskoopIslamitiese mitologieTuisbladWaterAnilingusPrimêre sektor van die ekonomie🡆 More