Hobo

Die hobo is 'n houtblaasinstrument wat met 'n dubbelriet bespeel word.

Die hobo bestaan uit drie dele wat saam 'n koniese buis vorm en word gewoonlik van grenadella- of rooshout gemaak. Die riet word in die boonste deel geprop, terwyl die onderste deel 'n uitklokkende beker vorm. Die toonomvang van die hobo strek vanaf die b-mol onder middel c oor ongeveer drie oktawe.

Hobo
'n Hobo sonder sy riet

Ander bekende instrumente wat deel vorm van die hobofamilie sluit in die cor anglais (ook bekend as die Engelse horing) en die oboe d'amore.

Die moderne simfonie-orkes beskik gewoonlik oor drie hobo's en een cor anglais, alhoewel die aantal heelwat kan verskil, na gelang van die komponis se vereistes.

Sien ook

Bekende werke vir hobo

Eksterne skakels

Tags:

DubbelrietHoutblaasinstrument

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ViëtnamoorlogKrugerwildtuinCoca-ColaStaalGeldAlkoholismeElandréRooibloedselSweedsMierBysteekInleiding tot die genetikaStaatstoelaeStedelike gebiedSoogdierAartappelTrappe van vergelykingEskomAborsieOnderwysTemperatuurVoortrekkersSjimpanseeHakerNoord-KaapSlawernyAfvalbestuurSlangLandbouDuitse maselsNederlandsPersoonlikheidDeelwoordTrekarbeidReënspinnekopKarpaletonnelsindroomNasiebouJapanEkonomieSwart nasionalismeSASOLRuslandNic de JagerLangste woordSportPretoriaGriepMiljardSmaakWatersuiweringKarooAborsie in Suid-AfrikaOntbossingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSelfoonVoegwoordAngina pectorisKweekhuiseffekGesonde dieetRugbyEkologieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKaapse VlakteVraag en aanbodKaapstadKindermishandelingVerkoueSleutel (musiek)GeelslangNelson MandelaRymSkaakNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLaeveld🡆 More