Aspalathus Arida: Plantspesie

Aspalathus arida is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap is deel van die fynbos. Dit kom wydverspreid in die berge van die Wes-Kaap voor, van die Hottentots Hollandberge suidwaarts tot by die Bredasdorpberge en ooswaarts tot by die Hexrivierberge, Keeromsberg en die Langeberg.

Aspalathus arida
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. arida
Binomiale naam
Aspalathus arida
E.Mey., (1832)
Sinonieme
  • Achyronia arida (E.Mey.) Kuntze
  • Cyphocalyx aridus (E.Mey.) C.Presl

Die plant het drie subspesies:

  • Aspalathus arida subsp. arida
  • Aspalathus arida subsp. erecta (E.Mey.) R.Dahlgren
  • Aspalathus arida subsp. procumbens (E.Mey.) R.Dahlgren

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TienerSamestellingEksponentYsbeerLeierskapSeksueel oordraagbare infeksieDubbelpuntLimpopo (rivier)Plae van EgipteJo BlackEngelsLettergreepLys van Afrikaanse televisiereekseBloeddrukMusiekMeeueBynierBladwisselendRooikatGoudEk is 'n Afrikaan (toespraak)Orale seksKoue OorlogVratGoeie VrydagYslandSeksposisieBeeldspraakVoortrekkersProteïenWaarheid-en-versoeningskommissieVerenigde State van AmerikaRassismeMadison IvyMetaalSosiale mediaLuiperdGeskiedenis (vakgebied)RooilipslangAngolese BurgeroorlogDepressie (gemoedstoestand)Willie JoubertWoordeboek van die Afrikaanse TaalWinnie Madikizela-MandelaWêreld- Ekonomiese ForumLiewe HeksieTwaalf Stamme van IsraelTolla van der MerweBeëdigde verklaringDigtheidXenofobieLys van Suid-Afrikaanse musikanteHeuningbyGesondheidPerdebyeKoerantPiesangDansMurunwa MakwarelaDroogteBoerboelRooipandaNetbalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Toekoms van die AardeSharpeville-slagtingDrama2001WinterMonopolyVreesTelkomTierLys van Joodse feeste en herdenkingsHolocaustViëtnamBlaar🡆 More