Die Primera División is die hoogste sokkerafdeling in Argentinië (die afdeling moenie verwar word met die Spaanse Primera División nie).
Die kompetisie bestaan uit 20 spanne. Soos by meeste Suid-Amerikaanse sokkerkompetisies is daar twee kampioenskappe per seisoen: Die Apertura (in die winter) en die Clausura (in die somer). In die Apertura en in die Clausura speel die spanne net een keer teen mekaar – as Klub A tuis teen Klub B in die Apertura gespeel het, speel Klub B tuis speel teen Klub A in die Clausura. Na elke seisoen (dus Apertura én Clausura) relegeer die twee spanne met die slegste gemiddelde telling oor drie seisoene na die Primera B Nacional (2de afdeling).
Argentynse Primera División | |
2023 Argentynse Primera División | |
Kenteken van die Argentynse Primera División | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 12 April 1891 |
Eienaar | Argentynse Sokkervereniging |
Inwydingseisoen | 1891 |
Deelnemende lande | Argentinië |
Aantal spanne | 28 (2023) |
Mees onlangse kampioen | Boca Juniors (2022) |
Verwante kompetisies | Copa Argentina Supercopa Argentina Copa Liga Profesional |
Boca Juniors is die huidige kampioene.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Argentynse Primera División, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.