Andrzej Duda

Andrzej Sebastian Duda (Pools: , luister (hulp·inligting); gebore 16 Mei 1972 in Kraków) is 'n Poolse regsgeleerde, politikus en sedert Augustus 2015 die president van Pole.

Op 24 Mei 2015 is hy in die tweede rondte van die Poolse presidentsverkiesing as nuwe staatshoof en opvolger van Bronisław Komorowski verkies.

Andrzej Duda
Andrzej Duda
Andrzej Duda in 2015

6de President van Pole
Ampsbekleër
Termynaanvang
6 Augustus 2015
Eerste minister Ewa Kopacz (2014–2015)
Beata Szydło (2015–2017)
Mateusz Morawiecki (2017–2023)
Donald Tusk (2023–hede)
Voorafgegaan deur Bronisław Komorowski

Lid van die Europese Parlement
Ampstermyn
1 Julie 2014 – 12 Junie 2015

Lid van die Sejm
Ampstermyn
9 Oktober 2011 – 1 Julie 2014

Persoonlike besonderhede
Gebore 16 Mei 1972 (1972-05-16) (51 jaar oud)
Kraków, Pole
Politieke party Vryheidsunie (2000–2001)
Reg en Geregtigheid (2005–2015)
Onafhanklik (2015–hede)
Eggenoot/-note Agata Kornhauser-Duda (1994–hede)
Kind(ers) Kinga Duda
Alma mater Jagielloniese Universiteit
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening Andrzej Duda
Toekennings Ordem do Mérito (Portugal, in 2008)

Op 6 Augustus 2015 is Andrzej Duda as 6de staatspresident van die Derde Poolse Republiek (III Rzeczpospolita) ingesweer. Duda was tussen 2014 en 2015 afgevaardigde in die Europese Parlement en was tussen 2011 en 2014 ook lid van die Poolse parlement, die Sejm. Voor sy verkiesing as afgevaardigde was hy vir Jarosław en Lech Kaczyński werksaam wat indertyd die amp van respektiewelik eerste minister en staatspresident van Pole beklee het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

16 Mei1972Bronisław KomorowskiKrakówLêer:Pl-Andrzej Duda.oggPl-Andrzej Duda.oggPolePoolsPresidentRegsgeleerdeWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sosiale mediaYsbeerKlimaatAborsie in Suid-AfrikaBeesvleisChroniese siekteBesoedelingGqeberhaCleopatra VIIDemokratiese Republiek die KongoNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKersfeesBreinkaartOopbroninhoudPreseminale vloeistofEthiopiëKongo-krisisDuitse maselsFabelVolhoubaarheidBruto binnelandse produkLidwoordAfkortingAl-FatihaLionel PetersonSeisoenKhoikhoiSout (chemiese stof)Labia (geslagsdele)MaagHeupvervangingAnrich HerbstWelwillendheidsdagTwaalf Stamme van IsraelAarverkalkingNamibiëKrimpvarkieVingerseksOnderhandelinge om apartheid te beëindigTropiese sikloonVeerMisdaadromanGriekwa-AfrikaansJohannesburgHoofstadSint JorisdagJo BlackMusieksimboleWilna SnymanGoogleGroepsgebiedewetRobert SobukwePubliekSarel Jacob Pretorius23 April2001NiemetaalFrankrykDemokrasieKoolstofJaarRassisme in AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteKurt-Lee ArendseGroot DepressieIroniePseudowetenskapVigsMantisWeervoorspellingHondMaatskaplike verantwoordelikheidInligtingLys van Suid-Afrikaanse skrywersAborsieMigrasie van voëlsJansenvilleGroot-VisrivierProteïen🡆 More