Bronisław Komorowski

Bronisław Maria Komorowski (Pools: luister (hulp·inligting); * 4 Junie 1952 in Oborniki Śląskie) is 'n Poolse politikus het vanaf 2010 tot 2015 as president van Pole gedien.

Tussen 2007 en 2010 het hy die amp van maarskalk van die Poolse parlement (Sejm) beklee. Tot 2010 was hy lid van die party Burgerplatform (Platforma Obywatelska) en het tussen 2000 en 2001 as minister van verdediging gedien.

Bronisław Komorowski
Bronisław Komorowski
Bronisław Komorowski in 2015

5de President van Pole
Ampstermyn
6 Augustus 2010 – 6 Augustus 2015
Eerste minister Donald Tusk
Ewa Kopacz
Voorafgegaan deur Grzegorz Schetyna (waarnemend)
Opgevolg deur Andrzej Duda
Ampstermyn
10 April 2010 – 8 Julie 2010
Eerste minister Donald Tusk
Voorafgegaan deur Lech Kaczyński
Opgevolg deur Bogdan Borusewicz (waarnemend)

Maarskalk van die Sejm
Ampstermyn
5 November 2007 – 8 Julie 2010
President Lech Kaczyński
Eerste minister Jarosław Kaczyński
Donald Tusk
Voorafgegaan deur Ludwik Dorn
Opgevolg deur Grzegorz Schetyna

Minister van Nasionale Verdediging
Ampstermyn
16 Junie 2000 – 19 Oktober 2001
Eerste minister Jerzy Buzek
Voorafgegaan deur Janusz Onyszkiewicz
Opgevolg deur Jerzy Szmajdziński

Persoonlike besonderhede
Gebore 4 Junie 1952 (1952-06-04) (71 jaar oud)
Oborniki Śląskie, Pole
Politieke party Konserwatiewe Volksparty (tot 2001)
Burgerplatform (2001–2010)
Onafhanklik (2010–hede)
Eggenoot/-note Anna Dziadzia (1977–hede)
Kind(ers) Zofia Aleksandra
Tadeusz Jan
Maria Anna
Piotr Zygmunt
Elżbieta Jadwiga
Alma mater Universiteit van Warskou
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening Bronisław Komorowski

Nadat die Poolse staatspresident Lech Kaczyński op 10 April 2010 in 'n vliegtuigongeluk naby die Russiese stad Smolensk gesterf het, het Komorowski as president van die parlement - volgens die Poolse grondwet die tweede hoogste amp in die staat - tydelik die amp van staatshoof waargeneem. As kandidaat van die Burgerplatform het Komorowski in die presidensiële verkiesing van 2010 gestaan met 41,22 persent die meeste stemme op hom verenig, maar geen algehele meerderheid behaal nie. Hy het dus in 'n tweede rondte teen Jarosław Kaczyński gestaan, Lech Kaczyński se tweeling en kandidaat van die nasionaal-konserwatiewe party Prawo i Sprawiedliwość ("Reg en Geregtigheid"), wat in die eerste rondte van die verkiesing tweede gekom het. Komorowski is uiteindelik met 'n algehele meerderheid van die uitgebragte stemme as nuwe president van Pole verkies en het die ampseed op 6 Augustus 2010 afgeleë.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19524 JunieLêer:Pl-Bronisław Komorowski.oggPl-Bronisław Komorowski.oggPolePoolsWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EkonomieWayback MachineJada FireEuropese Suidelike SterrewagKonjunktivitisKrieketPiet ByleveldInligtingSelfmoordErica BoyerSeksJohan StemmetKlein vyf diereLimfvatstelselMorfologie (taalkunde)BreinvliesontstekingHernubare energieErfenisdag (Suid-Afrika)Jan BloukaasGordelroosLiturgiese jaarPesachBysteekBorsklierRepubliek ArtsachPublieke domeinGeslagsorgaanBaardskeerder-spinnekopWiskundeTonnels van Củ ChiGeelslangCSSDiarreeBorsbeenMensDassievoëlLongMagda van BiljonTweede VryheidsoorlogSwedeWaterhertGeorgiese nasionale rugbyspanLandbouJohannes VermeerKaapstadAnette EngelbrechtVlag van LibanonSteenkoolRykie van ReenenSkarlakenkoorsAardeIdioomSpookvoëlMangelontstekingJo BlackLys van lande volgens bevolkingGianna MichaelsJohannesburgKanadese nasionale krieketspanAngssteuringKlem-in-die-kaakAfrikaanse Hoër SeunskoolCleopatra VIIJagluiperdKlankverskynselsKarlien van JaarsveldVier temperamente🡆 More