Anadoluhisarı

Die Anadoluhisarı, Kasteel van Anatolië of Fort van Asië is ’n fort in Istanboel, Turkye, aan die Asiatiese kant van die Bosporus.

Dit is tussen 1393 en 1394 deur die Ottomaanse sultan Bajezid I laat bou tydens die beleg van Konstantinopel om te keer dat hulp die stad bereik.

Anadoluhisarı
Anadoluhisarı aan die Bosporus.

Beskrywing

Die fort is aan die nouste deel van die Bosporus geleë, regoor Rumelihisarı, nog ’n fort wat tussen 1451 en 1452 deur sultan Mehmet II laat bou is voordat hy Konstantinopel verower het.

Anadoluhisarı het ’n 25 meter hoë toring binne die mure van ’n ongelyke pentagoon met vyf torings op die hoeke. Dit is die oudste Turkse gebou in Istanboel. Ná die val van Konstantinopel was dit ’n militêre tronk.

Vandag

Die fort is van 1991 tot 1993 gerestoureer. Vandag skep dit ’n mooi prentjie met die ou houthuise in die omgewing. Dit is ’n museum, maar is nie oop vir die publiek nie. Die Fatih Sultan Mehmet-brug oor die Bosporus is net noord daarvan.

Sien ook

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Anadoluhisarı

Eksterne skakels

29°04′01″O / 41.08194°N 29.06694°O / 41.08194; 29.06694

Tags:

Anadoluhisarı BeskrywingAnadoluhisarı VandagAnadoluhisarı Sien ookAnadoluhisarı VerwysingsAnadoluhisarı Eksterne skakelsAnadoluhisarıAsiëBajezid IBosporusIstanboelKonstantinopelOttomaanse RykTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Machu PicchuPankreasBloublasieKoos BekkerBreinFraktuurBergskilpadPanama-dokumenteFriedrich SchleiermacherByvoeglike naamwoordCencio SavelliJuan Antonio VillacañasLitauePornografieArmeniëAspergersindroomTrappe van vergelykingOntkiemingHartSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVisPort SaidDansLys van Afrikaanse rolprenteGuillain-Barré-sindroomSponsdierMiltSeksuele penetrasieKameroenPoesSt. LuciaNiersteenLeeuBolsjewisNierDuitse WikipediaPenisverlengingLouis Trichardt, LimpopoEngelsEvangeliePornografiese akteurThe SimpsonsAmerikaanse BurgeroorlogEngelse nasionale sokkerspanAalwynMenseregtedag1892AntarktikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigSelTien GebooieHomoGuinee-BissauJohanna van der MerweVerkoueMiddeloorontstekingIsaac AlbenizLibiëTotalitarismeTierboskatDigvormJada FireLabia (geslagsdele)Oopbroninhoud2018 Australiese Grand PrixJohann RossouwAardbewingGoddelike KomedieSloweniëDuits🡆 More