Rumelihisarı

Die Rumelihisarı, Kasteel van Roemelië of Fort van Europa is ’n fort in die Sarıyer-dsitrik in Istanboel, Turkye, op ’n heuwel aan die Europese kant van die Bosporus.

Dit is tussen 1451 en 1452 deur die Ottomaanse sultan Mehmet II laat bou voordat hy Konstantinopel verower het. Die drie groot torings is genoem na drie van Mehmet se visiere: Çandarlı Halil Pasha, wat die groot toring langs die poort gebou het, Zağanos Pasha, wat die suidelike toring gebou het, en Sarıca Pasha, wat die noordelike toring gebou het.

Rumelihisarı
Die Fort van Europa, soos gesien vanaf die Bosporus.
Rumelihisarı
Die Rumelihisarı met die Fatih Sultan Mehmet-brug op die agtergrond.

Beskrywing

Rumelihisarı is aan die nouste deel van die Bosporus geleë, dwarsoor Anadoluhisarı aan die Asiatiese kant, nog ’n fort wat tussen 1393 en 1394 deur sultan Bajezid I laat bou is. Die doel van die forte was om te keer dat hulp van die Swartsee Konstantinopel bereik tydens die stad se beleg deur die Ottomane.

Die fort het een klein toring, drie hooftorings en 13 klein wagtorings op die muur wat die hooftorings verbind.

Vandag

In 1955, in opdrag van president Celal Bayar, is restourasiewerk begin wat tot 29 Mei 1958 geduur het. Sedert 1960 is dit ’n museum en opelugteater vir konserte in die somer.

Sien ook

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Rumelihisarı

Eksterne skakels

29°03′22″O / 41.08472°N 29.05611°O / 41.08472; 29.05611

Tags:

Rumelihisarı BeskrywingRumelihisarı VandagRumelihisarı Sien ookRumelihisarı VerwysingsRumelihisarı Eksterne skakelsRumelihisarıBosporusEuropaIstanboelKonstantinopelMehmet IIOttomaanse RykTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMillennium-stadionVatikaanstadDuitslandPikkewynNierNeroSewe doodsondes2013 Aboe Dhabi Grand PrixErnst van der WaltWaarheid-en-versoeningskommissieAkteurBolsjewisLys van slangeAppelblaarAppel (sanger)Seksuele penetrasieHondsdolheidDoziPeter UeberrothKruisigingHeidelberg, GautengParysTierboskatzee7qDuitse WikipediaVis16de eeuMenseregtedagAmerikaanse BurgeroorlogWoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRugbywêreldbeker 2003KleinkolmuskeljaatkatLewerSterDie Laaste Avondmaal (Leonardo)GeloftedagHaasLord’sKongo-krisisVolksrepubliek ChinaVlag van die Verenigde KoninkrykBrahmaputraMadison IvySangkunsHermie HendriksJudeaJohan StemmetPtolemeusKijifSelfoonIsambard Kingdom BrunelSeksposisieArgeologieInnes en Franna Benadé18de eeuSokkerFAK-sangbundelMenslike skeletJagluiperdJada FireKoringWes-AfrikaTafelbergGoogle TranslatePornografiese akteurWoordeboek van die Afrikaanse TaalBeroerteDiepaartromboseTweede WêreldoorlogSaoedi-ArabiëRefentse MorakeNuwe TestamentFrans🡆 More