Ampsgroen

Ampsgroen is 'n diepgroen kleur.

#008000

Die kleurnaam ampsgroen is die eerste keer in 1892 gebruik. Die kleur word verkry deur groen (87.5%) en geel (12.5%) te meng.

Hierdie tradisionele skakering van groen is die kleur wat oorspronklik ontwerp is as 'n groen vir rekenaarskerms in die tagtigerjare.

Die naam is blykbaar gekies omdat dit die kleur was van die potlode wat rekenmeesters ("the green ticks") in hulle amp gebruik het.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word ampsgroen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #008000
RGB-kleurmodel (0, 128, 0)
CMYK (100, 0, 100, 50)
HSV (120°, 100%, 50%)

Sien ook

Verwysings


Tags:

Kleur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JansenvilleVerlede tydStaatstoelaeMaroela MediaNoord-KaapNederlandTransatlantiese slawehandelKernkragPlantPrimêre sektor van die ekonomieVerenigde State van AmerikaResensieRassismeGroot-VisrivierDoopGqeberhaEweknienetwerkMetafoorCalviniaSaartjie BaartmanBelastingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaToekoms van die AardeRudi ClaaseByung-Chul HanMateriaalMurunwa MakwarelaOnse VaderVeelvoudige sinPlaattektoniekArendSilwerLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGroepsdrukHannes van WykMaanSamestellende afleidingYsbeerGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogKarooNatuurbewaringPretoriaSoweto-opstandHartversakingAkuutBateDie Stem van Suid-AfrikaProstaatkankerHeelgetalMiltSkilpadNetbalHidroëlektrisiteitNommertekenBloeddrukAmhariesStadHemelvaartDawidDesimale breukeSeilvaartSeksismeChristiaan Frederik BeyersTamboraSeksueel oordraagbare infeksieReënDermpoliepTsongaLys van nedersettings in Suid-AfrikaPlastiekIronieVigsKinderregteEk is 'n Afrikaan (toespraak)Skaap🡆 More