Alfred Lyttelton

Alfred Lyttelton (7 Februarie 1857 - 5 Julie 1913) was 'n Britse staatsman en minister van kolonies wat in Engeland gebore is.

In 1903 word hy Minister van Kolonies. Hy was verantwoordelik vir die invoer van Chinese arbeiders na die Witwatersrand, desondanks groot protes. Hy het die eerste konsepvoorstel vir die Transvaalse grondwet onder die Kroonkoloniebewind in 1905 ingedien. Hy is in 1913 oorlede.

Alfred Lyttelton
Alfred Lyttelton

Minister van Kolonies
Ampstermyn
11 Oktober 1903 – 4 Desember 1905
Monarg Edward VII
Eerste minister Arthur Balfour
Voorafgegaan deur Joseph Chamberlain
Opgevolg deur Victor Bruce

Persoonlike besonderhede
Gebore 7 Februarie 1857
City of Westminster, Londen
Sterf 5 Julie 1913 (op 56)
Londen
Politieke party Liberale Unioniste
Eggenoot/-note Laura Tennant († 1886)
Edith Balfour († 1948)
Alma mater Trinity College, Cambridge

Die voorstad Lyttelton in Pretoria is na hom genoem.

Bron

Tags:

185719135 Julie7 FebruarieChinaEngelandVerenigde KoninkrykWitwatersrand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MeervoudSlag van BloedrivierGriepGeslagsgelykheidNatuurrampVaalrivierBrandbergYslandKoue OorlogLika BerningGrondwet van Suid-AfrikaSwedeDansFacebookRefentse MorakeHernubare energieSomerHartKoolhidraatSuurreënKersfeesRefleksieSpinnekopHomoniem3D-rolprentAndrew DavisChristiaan Frederik BeyersKondensasieVarkgriepKernkragChristendomBrandmondsindroomMusiekInsekDuitslandWaterbesparing in Suid-Afrika20ste eeuOudtshoornStereotipeTurkyeRassismeSean CombsFiela se kindSelfstandige naamwoordBoelieryTweede WêreldoorlogSonnestelselAppendiksDeelwoordErosietipesRacheltjie de BeerSeksismeElandréDroogteTransatlantiese slawehandelMagnetismeErfenishulpbronGianna MichaelsSprokieAnneli van RooyenSeilvaartRooipandaWitbloedselVenda (taal)Nic de JagerEweknienetwerkAbstraksie (rekenaarwetenskap)HamburgerStaalMetaalKlopjagWerkwoordBybelGeografie van Suid-AfrikaKindermishandelingDie Stem van Suid-AfrikaRenteKookpuntXenofobie in Suid-Afrika🡆 More