Alfa

Alfa (hoofletter Α, kleinletter α) is die eerste letter van die Griekse alfabet.

In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 1. Dit is afgelei van die Fenisiese letter "Alef" of Alef. Die Latynse A en die Cyrilliese A is van die Griekse Alfa afkomstig.

Alfa
Die Griekse alfabet
Α α Alfa Β β Beta
Γ γ Gamma Δ δ Delta
Ε ε Epsilon Ζ ζ Zeta
Η η Eta Θ θ Theta
Ι ι Iota Κ κ Kappa
Λ λ Lambda Μ μ Mu
Ν ν Nu Ξ ξ Ksi
Ο ο Omikron Π π Pi
Ρ ρ Rho Σ σ ς Sigma
Τ τ Tau Υ υ Ypsilon
Φ φ Phi Χ χ Chi
Ψ ψ Psi Ω ω Omega
Letters nie meer in gebruik nie
Alfa Digamma Alfa Koppa
Alfa Stigma Alfa Sampi
Alfa Heta Alfa Sho
Alfa San

Alfa, beide as simbool en term, word gebruik om 'n verskeidenheid dinge te beskryf, waaronder die eerste of merkwaardigste gebeurtenis of deel van iets. In die Nuwe Testament verklaar God homself as die "Alfa en die Omega, die begin en die einde, die eerste en die laaste" (Openbaring 22).

Kyk ook

Tags:

AAlefCyrilliese skrifFenisiese alfabetGriekse alfabet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AarverkalkingNasionale lied van Suid-AfrikaBosluisbytkoorsLenteAngolese BurgeroorlogBolandse aardbewing van 1969Lika BerningNiersteenBesproeiingKapitaal (ekonomie)OseanografieDialoog in fiksieBosvarkVigsImpakte van toerismeSinsbouJaco JacobsHipoteseWitbloedselJohannes MeintjesCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAustraliëKarnivoorHemelvaartsdagKunsAssonansieJohnny RapidAngssteuringBaljuHartversakingKalenderBerilliumVoortrekkersAfrikaRacheltjie de BeerFotosinteseHage GeingobKalsiumOrale seksBruce FordyceNatuurEben EtzebethGeelslangWeer (meteorologie)MondWet op Bantoe-onderwysKonflik (proses)GetalStaat PalestinaVaste stofMagneetJode in Suid-AfrikaGedigNeo-NazismeLys van Suid-Afrikaanse musikanteKweekhuisgasKlimaatMierSirkelMetafoorLeierskapTswanaUniondaleBTWGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaPampoentjiesElana AfrikaVeerJudaïsmeKoperWerkloosheidEkostelselSoweto-opstandKaart🡆 More