Alfa Romeo 33

Die Alfa Romeo 33 was 'n kompakte motor wat tussen 1983 en 1995 deur Alfa Romeo gebou is.

Alfa Romeo 33
Alfa Romeo 33
Alfa Romeo 33 (tweede reeks)
Oorsig
Vervaardiger Alfa Romeo
Produksie 1983–1995
Montering Pomigliano d'Arco, Italië
Pininfarina Grugliasco-aanleg, Italië
Ontwerper Ermanno Cressoni
Pininfarina (stasiewa)
Bakwerk en onderstel
Klas Klein gesinsmotor
Bakstyl 5-deur luikrug
5-deur stasiewa
Uitleg Langsgeplaasde voorenjin, voorwielaandrywing
Spesifikasies
Enjin(s) 1.3 L 4-silinderbokserenjin (petrol)
1.7 L QV: 4-silinderbokserenjin (petrol)
1.8 L HRT 392 I3 (turbodiesel)
Ratkas 5-gang handrat
Lengte 4075 mm
Breedte 1615 mm
Hoogte 1350–1375 mm
Massa 890 – 1070 kg
Asafstand 2475 mm
Plek in geskiedenis
Voorganger Alfa Romeo Alfasud
Opvolger Alfa Romeo 145/146
Variante Alfa Romeo Alfasud
Alfa Romeo Sprint
Alfa Romeo 33
Alfa Romeo 33

Hierdie motor is in beginsel 'n evolusie van sy voorganger, die Alfasud.

Die Alfa 33 het 'n unieke plek in die geskiedenis van Alfa Romeo aangesien amper 1 miljoen van hierdie motors vervaardig is. Gedurende sy 11-jarige lewensduur is die bakvorm twee keer verander. Die Alfa Romeo 33 is vervang deur die Alfa Romeo 145 en Alfa Romeo 146.

Eerste Generasie

Alfa Romeo 33 
Eerste generasie Alfa 33

Aanvanklik bekend as die Alfa 33 (Tipe 905), is hierdie 5-deur motor in 1983 bekendgestel en 'n stasiewa weergawe is die opvolgende jaar bekendgestel. Dit was ontwerp deur Ermanno Cressoni van die Centro Stile Alfa Romeo terwyl die stasiewa deur Pininfarina ontwerp is.

Die Alfa Romeo 33 was bekend vir sy goeie hantering en kragtige "boxer"-enjin, maar ook bekend vir sy onbetroubare elektronika.

Eksterne skakels

Verwysings


Tags:

Alfa RomeoMotorvoertuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Stres in hoërskoolAprilMalariaBeaufortskaalSeeRuslandWindkragMiltHarry PotterViëtnamJudaïsmeIgtiologieDigvormHamerkopNatuurlike hulpbronSeekoeiSlawernyOnderwerp (taalkunde)MiddeloorontstekingBloedvergiftigingWebblaaierSkaakNetbalRuan PienaarNasionalismeMobutu Sese SekoMisdaadDaggaVleilandTsoenamiDirekte en Indirekte redeDokterTaalGroot DepressieMondNeurenberg-verhoreGqeberhaSelfmoordPapegaaieKletsrymNylrivierInstagramVakbondBeeldspraakBernice WestAgtervoegselWinterTuisbladWerkwoordBergen-Belsen-konsentrasiekampSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieIntensiewe vormAtlantiese OseaanHerpes simplexRugby, WarwickshireLiewe HeksieSomerEreksieLikkewaanWayback MachineAppel (sanger)BreinvliesontstekingAfrikaanse Protestantse KerkKoppeltekenSwawelSeksuele penetrasieBrandmondsindroomKoekie (rekenaarwetenskap)GooglePaasfeesWet op Bantoe-onderwysLys van musiekinstrumenteErfenisdag (Suid-Afrika)Muishond🡆 More