Ahmet I

Ahmet I Bakhti (Ottomaanse Turks: احمد اول, moderne Turks: I.Ahmet; 18 April 1590 – 22 November 1617) was van 1603 tot 1617 sultan van die Ottomaanse Ryk.

Ahmet I
Sultan van die Ottomaanse Ryk
Kalief van Islam
Ahmet I
Volle naam Sultan Ahmet I Bakhti
Ottomaanse naam احمد اول
Tydperk 1603–1617
Stadium Groei van die Ottomaanse Ryk
Huis Osman
Voorganger Mehmet III
Opvolger Mustafa I
Gade Kösem Sultan
Toegra Ahmet I

Hy het sy pa, Mehmet III, op 13-jarige ouderdom opgevolg. Hy het die tradisie van broedermoord verbreek en sy jonger broer, Mustafa, saam met sy ouma na die ou paleis in Beyazıt gestuur om daar te gaan bly. Hy was bekend om sy vaardighede in skermkuns, digkuns, perdry en tale.

Vandag word Ahmet I onthou vir die bou van die Sultan Ahmet-moskee, ook bekend as die Blou Moskee, een van die meesterstukke van Islamitiese argitektuur. Die gebied om die moskee in die hedendaagse Istanboel is nou bekend as Sultanahmet. Hy is in die Topkapi-paleis in die stad dood en is in ’n mausoleum net buite die mure van die bekende moskee begrawe.

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

15901617Ottomaanse RykTurks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JakkalsVaginaPolisieTuisbladGewone breukeMierBosluisbytkoorsMeervoudVersoeningsdagLeonardo da VinciSimboolPseudowetenskapGeboorteGroot TrekMaatskappySuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SuurreënKhoikhoiSmeltpuntVersamelnaamWebwerfD.J. OppermanRookgewoonteGeografie van Suid-AfrikaPablo PicassoSenuweestelselPrimêre sektor van die ekonomieInflasieAngolese BurgeroorlogStereotipeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsIndiëLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDigtheidHoofpynSeilvaartMilitêre diensplig in Suid-AfrikaRenosterStaatstoelaeHeelgetalRenaissanceTrigeminale neuralgieMeningsverskil oor aardverwarmingDurbanTurkyeBruin menseAfrikaanse TaalmonumentFranse RewolusieDrinkwatervoorsieningErfenisLimpopo (rivier)Madison IvyVerkragtingMaroela MediaBloedvergiftigingGoogleBestaansboerderyEk is 'n Afrikaan (toespraak)Brittany Ashton HolmesSaartjie BaartmanReënKindersiektesJohan BadenhorstGroot-VisrivierVoorvoegselDiepaartromboseGesondheidBruin huisslangWitrenosterAgtervoegselNadia ValvekensUnited Democratic FrontAnilingusDiskriminasieMond🡆 More