Mausoleum

'n Mausoleum is 'n vrystaande gebou wat as 'n monument vir die oorskot (die liggaam of as) van 'n oorledene opgerig is.

Sulke geboue word meestal vir heersers of ander belangrike persone as 'n eregraf of 'n tipe praalgraf gebou. Christelike mausoleums beskik ook soms oor 'n kapel.

Mausoleum
Mausoleum.
Mausoleum
'n Tipiese mausoleum.

Die woord is afkomstig van die Mausoleum van Halikarnassos in Klein-Asië, wat as een van die sewe wonders van die wêreld beskou word.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

GebouMonument

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrystaatDurbanGeskiedenis van kindermishandelingMilitêre diensplig in Suid-AfrikaSiya KolisiKweekhuiseffekKultuurAfkortingFinansiële staatTikTok20ste eeuRooikatElandréNeurenberg-verhoreBlack SashSomerTaalKurt-Lee ArendseDie Stem van Suid-AfrikaWater (molekuul)MetaalCarles PuigdemontBeurtkragVarkgriepWapen van Suid-AfrikaHipoteseEnkelvoudige sinSuikersiekteJapie GreylingBateMonopolieKalsiumC. Louis LeipoldtMotorvoertuigDierBywoordSeksposisieBestuiwingWetenskaplike klassifikasieTemperatuurLys van Suid-Afrikaanse skrywersBelastingOopbroninhoudDonderstormHoenderMynbouHartAngolaNommertekenEjakulasieNederduitse Gereformeerde KerkStereotipeSwangerskapKatNaaldekokerMeningsverskil oor aardverwarmingArmoedeverligtingWebwerfTrigeminale neuralgieRobbeneilandIndiëKrapMotLionel PetersonErektiele disfunksieMagnesiumDrakensbergeFacebookResensieKonjunktivitisHindoeïsmeTswanaMoedersdagSeisoenTamatieStillewe🡆 More