Sanger Adam Tas

Adam Tas (gebore 25 Augustus 1981 in Pretoria) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.

Van sy treffers sluit in Van 'n druppel tot 'n brander, Ben Bicycle, Jantjie Koggelman en Harry Potter. Meer onlangs Is dit hoe sy hemel lyk, en sy nuwe treffer Die huis waar stilte woon.

Adam Tas
GeboortenaamFrancois van der Merwe
Gebore25 Augustus 1981 (1981-08-25) (42 jaar oud)
Pretoria, Suid-Afrika
GenresAfrikaans
Beroep(e)Sanger
Jare aktief2003 - nou
EtiketteEMI, Ramkat, Select Musiek
Webwerfadamtas.co.za


Lewe

Hy het matriek voltooi by Hoërskool Garsfontein en later joernalistiek aan UNISA studeer en ook 'n gekwalifiseerde wildbewaarder geword. Sy musikale loopbaan het begin met optredes by talle plaaslike kroeë in Hatfield en regoor Suid-Afrika. Sy album My Memories In 'n Menthol, saamgestel uit liedjies wat hy in samewerking met Kobus Koekoes geskryf het, het groot sukses behaal. Hy is later in 2006 by EMI onderteken. In 2007 het hy in 24 uur by 41 lokale opgetree en 'n vermelding in Guinness Book of Records verdien. Hy was ook gasheer vir die Suid-Afrikaanse televisieprogram Wild en Wragtag en het in die rolprent Die spook van Uniondale verskyn. Hy het later 'n kontrak by Select Music onderteken. In 2016 het hy 'n huldeblyk-album vrygestel, 'n Tas vol Cash opgedra aan Johnny Cash.

Sedert 2003 het hy 'n aantal ateljee-albums vrygestel en is bekend vir sentimentele liedjies oor die plaaslewe in Suid-Afrika.


Diskografie

  • 2003: Nag van die nerf
  • 2004: My memories in 'n menthol
  • 2006: Springbok Radio
  • 2008: Ben Bicycle
  • 2010: Storm van liefde
  • 2012: Man van stof
  • 2014: Want jy is boer
  • 2016: 'n Tas vol Cash

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Sanger Adam Tas LeweSanger Adam Tas DiskografieSanger Adam Tas VerwysingsSanger Adam Tas Sien ookSanger Adam Tas Eksterne skakelsSanger Adam Tas198125 AugustusAfrikaansPretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op NaturellengrondOorstromingEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaWeer (meteorologie)DataverwerkingKameelperdLys van kinderspeletjiesSomerTelwoordSelfiePolisieAnrich HerbstAfrikaanse Taalmonument (Welkom)SelfoonKankerGroepsgebiedewetNederduitse Gereformeerde KerkTuisbladBrandstofDirekte en Indirekte redeBuffelJan-Willem BreureGroot vyfTafelbergSASOLHorlosieNasionale VrouedagKlereLangste woordEiffeltoringGriepDigtheidProteaSelfvertroueVoegwoordBateLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Jode in Suid-AfrikaKultuurSkaapVioolKoue OorlogKoorsSkerpioenTsoenamiTaalKernkragViëtnamRookgewoonteStaalStaatstoelaeBolandse aardbewing van 1969BeroerteHernubare energieSiya KolisiPoesSwitserlandEkonomiese sektorMiddelmisbruikAfrikaanse naguilHoofkarakterOseanografieNierversakingSinoniemStam (taalkunde)TierVigsVoedselkettingAkkedisLien se lankstaanskoeneTegnologieKompasMaatskaplike verantwoordelikheidPastoorLika BerningTermiet🡆 More