Acheuleen

Die Acheuleen of Modus II (van die Franse woord acheuléen, wat verwys na die tipeterrein, Saint-Acheul in Amiens) is 'n argeologiese terrein van die vervaardiging van steengereedskap wat gekenmerk word deur die tipiese ovaal- of peervormige handbyle wat met Homo erectus en latere spesies soos Homo heidelbergensis verbind word.

Acheuleen
'n Kaart van die ontdekking van kloofinstrumente uit die Acheuleen.
Acheuleen
Handbyle wat tipes van die Acheuleen was.

Acheuleengereedskap is gedurende die vroeë Paleolitikum in Afrika en groot dele van Wes-Asië, Suid-Asië, Oos-Afrika en Europa vervaardig, en word gewoonlik aangetref saam met oorblyfsels van Homo erectus. Die Aceuleentegnologie het vermoedelik sowat 1,76 miljoen jaar gelede begin ontwikkel ná die primitiewer tegnologie van die Oldowan, wat met Homo habilis verbind word.

Die Acheuleen sluit minstens die vroeë deel van die Middel-Paleolitikum in. Die einde daarvan hang af van die terreine wat ingesluit word: Dit kon tot 130 000 jaar gelede geduur het. In Europa en Wes-Asië het die vroeë Neanderdallers die Acheuleentegnologie gebruik voordat hulle sowat 160 000 jaar gelede na die Mousteriese tegnologie oorgeslaan het.

Verwysings

Skakels

  • Acheuleen  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AmiensArgeologieFransHomo erectusHomo heidelbergensis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

XHTMLTweede VryheidsoorlogGetalHipoteseDepressie (gemoedstoestand)Lys van landeLeestekenKolitisKlimaatveranderingMielieRookgewoonteHoofkarakterYouTubeBynierKommunismeHokkieUnited Democratic FrontMobutu Sese SekoJeuksiekteBeeldspraakGeboorteDuitsSelfieStikstofTegnologieGlobaliseringPankreasC++WoordsoortHeks van HexrivierKuberkrakerSlag van Cuito CuanavaleOsoonuitputtingRoesChristendomStereotipeVoëlGoogleNetbalAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDoziVlekvrye staalEnkelvoudige sinBorsteLys van Suid-Afrikaanse skrywersPaasfeesSkooluniformGeprosesseerde kosKatoenMaatskappyMiddelmisbruikWalvisSitrusBerilliumOutismeDermpoliepWikipediaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaHage GeingobBeëdigde verklaringLeonardo da VinciHondKolonisasieSamestellende afleidingGeelhoutRugbySuid-Afrikaanse GrensoorlogKragopwekkingChemiese elementKaapstadSuid-AfrikaOpenbare redevoeringSelfstandige naamwoordWerkersdagJan van RiebeeckVersamelnaam🡆 More