Absolute Nul

Die absolute nulpunt is die punt waarby die kinetiese energie in molekule gelyk is aan nul.

Dit wil sê, daar is geen beweging en gevolglik ook geen temperatuur by die stof nie. Wanneer materie afkoel, verminder die kinetiese energie. Temperatuur is 'n aanduiding van die gemiddelde van die kinetiese energie van ál die deeltjies in die stof.

Absolute Nul
Absolute nul word gedefinieer as −273.15°C, of 0 K.

Wanneer daar geen meer beweging van deeltjies is nie, is die absolute nulpunt bereik, en dit is by 0 K oftewel –273,15 °C of –459.67 °F of 0 °R.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeaufortskaalGautengGoogleVolksmoordKameelperdSuikerbekkiesInflasieKolonoskopieAardbewingPersoonlike voornaamwoordRosa ParksPatriotic AllianceTsoenamiVlekvrye staalChristogramSoogdierLas (rekeningkunde)Veelvuldige skleroseTarentaleDuitse maselsBaarmoederVliegtuigHemelvaartMoskouOorDoziOutismeKerngeneeskundeKoolhidraatArgitektuurRooms-Katolieke KerkPlastiekTekstielGetalNeurenberg-verhoreKindermishandelingUpingtonDeurgangsriteBynierLieweheersbesieMenstruasieSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieSprokieRassisme in AfrikaSpringbokkeDuitsWolSeksVulkaanLugbesoedelingGedigDoelwitMikroskoopEuropaKankerRob HersovAkwariumRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGeelhoutWerkersdagVersoeningsdagGeweldLatynOsoonuitputtingPeach van PletzenBoor (element)WaterkringloopErfenisSteve BikoSuid-AfrikaStereotipeSeksuele opwekkingSint Pierre en MiquelonFransGevolge van aardverwarming op oseaneRobbeneilandKappie (skryfteken)🡆 More