Aartappelbos

Die aartappelbos (Phyllanthus reticulatus) is 'n skraal, meerstammige struik, klimplant of klein boompie wat in die Laeveld en ooskus van KwaZulu-Natal voorkom en dikwels ruigtes vorm.

Dit kan tot 4 m hoog word. Die bas is rooibruin of grys en word met tyd veselrig en gegroef. Die blare is enkelvoudig, klein en afwisselend en midgroen. Hulle is ewe ver uitmekaar aan neerhangende takke gespasieer. Die geel blommetjies is onopvallend wat in trosse voorkom. Die boom het 'n sterk gaaraartappelgeur.

Aartappelbos
Aartappelbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Tracheophyta
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Phyllanthus
Spesie:
Phyllanthus reticulatus
Binomiale naam
Phyllanthus reticulatus
Poir.
Sinonieme
  • Kirganelia reticulata (Poir.) Baill.
  • Diasperus reticulatus (Poir.) Kuntze
  • Cicca reticulata (Poir.) Kurz
  • Anisonema reticulatum (Poir.) A.Juss.

Die boom se FSA-nommer is 311.

Aartappelbos
Vrugte
Aartappelbos
Loof

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Aartappelbos Sien ookAartappelbos VerwysingsAartappelbos BronAartappelbos Eksterne skakelsAartappelbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NatriumsulfietWater (molekuul)Om-te-infinitiefkonstruksieGriepSendelingposisieBysteekEuropaProstaatkankerTekstielDemi Lee MooreArmoedeNamakwalandSpreeuJaco JacobsHartTsongaGqeberhaBraaiKaapstadSeksueel oordraagbare infeksieBrongitisNatuurbewaringHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAlliterasieWêreld- Ekonomiese ForumChristiaan Frederik BeyersBreyten BreytenbachLongontstekingBloutongsiekteMartin Luther King jr.PampoentjiesSwartbewussynsbewegingViëtnamAmateurradioDubbelpuntMenstruasieDoelwitMuishondNasionaal-SosialismeVigsSuurreënNavorsingHernubare energieLeeuSpysverteringstelselAfrikanersMaagHeidelberg, GautengHomoniemSarel Jacob PretoriusVakbondElandréPrimêre sektor van die ekonomieAlkoholismePersentasieLHeelgetalRooipandaMeningsverskil oor aardverwarmingJohannesburgStadSprokieJohan BadenhorstStam (taalkunde)Angolese BurgeroorlogAborsie in Suid-AfrikaKolorektale kankerGoeie VrydagGeboorteGroot-VisrivierSinoniemOnse VaderGetalYsterVenda (taal)AsemhalingWater🡆 More