Protea Acaulos Aardroos-Suikerbos: Protea spesie

Die Aardroos-suikerbos (Protea acaulos) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom op die Kaapse Skiereiland en vlakte voor, asook vanaf die Sederberg tot by die Riviersonderendberge en die Elim-vlakte by Agulhas waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die plant is plat en word 1 m in deursnee en blom van Junie tot November.

Aardroos-suikerbos
Protea Acaulos Aardroos-Suikerbos: Protea spesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. acaulos
Binomiale naam
Protea acaulos
(L.) Reichard, 1779
Sinonieme
  • Erodendrum glaucophyllum Knight
  • Erodendrum limoniifolium Knight
  • Leucadendron acaulon L.
  • Protea acaulis Thunb.
  • Protea angustata Drège ex Meisn.
  • Protea arenaria H.Buek ex Meisn.
  • Protea glaucophylla J.Lee & J.Kenn. ex Salisb.
  • Protea nana Lam.
  • Scolymocephalus acaulos (L.) Kuntze

Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van rotte, muise en voëls. Die plant groei in sanderige grond op hoogtes van 0-1500 m.

In Engels staan dit as die Common Ground Sugarbush bekend.

Galery

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

20ste eeuSeekoeiGroepsgebiedewetUniegebouMenstruasieFinansiële staatDigtheidPseudowetenskapConsolidated B-24 LiberatorSosiale mediaLys van Suid-Afrikaanse musikanteOseaanbesoedelingSlangSeptimius AwardsAardbewingTafelsoutGlasStereotipeHernubare energieSkaapMeningsverskil oor aardverwarmingJagluiperdEk is 'n Afrikaan (toespraak)EjakulasiePlae van EgipteWaterkringloopWet op NaturellengrondWeer (meteorologie)SenuweestelselLugbesoedelingTropiese sikloonGrondsoorteCheslin KolbeErica BoyerVoortrekkersHoopHomofoonSiya KolisiVarkgriepHeks van HexrivierGewone breukeNiemetaalLettergreepTsoenamiOlimpiese Somerspele 2012HartaanvalMadison IvyKlimaatveranderingTrigeminale neuralgieWaterpokkiesAardeRudi ClaaseKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWikipediaEnsiklopedieVaalrivierFraktuurFotosinteseByung-Chul HanKondensasieMeervoudFiela se kindWelwillendheidsdagSaartjie BaartmanHoofstadSteve BikoLys van kinderspeletjiesBurgerregteBerghaanKrokodilTurkyeVerkoueEmfiseemKunsmatige intelligensieAfrikaanse taalleerKlem-in-die-kaak🡆 More