Adsl

ADSL (Engels vir Asymmetric Digital Subscriber Line ook bekend as Asymmetric Digital Subscriber Loop) is 'n standaard vir 'n digitale tegnologie vir snelle datakommunikasie oor 'n telefoonlyn van koperdraad.

Adsl
ADSL bandbreedte verdeling
Adsl
Die draadlose toestel toon die draadlose toegangspunt met sy antenne.

Asimmetries Digitale Intekenaar Lyn (ADSL) is 'n vorm van DSL, 'n datakommunikasietegnologie wat vinniger ontsperring van data oorsein oor koper telefoonlyne as 'n konvensionele "voiceband"-modem kan voorsien. Dit doen dit deur die benutting van frekwensies wat nie stemtelefoon gebruik nie. 'n "Splitter" - of mikrofilter - laat 'n enkel telefoonkonneksie om beide ADSL-diens en -stem tegelyk toe te pas, omdat foonlyne in kwaliteit verskil en was nie oorspronklike gebou met DSL in gedagte nie, dit kan oor die algemeen alleen gebruik word oor kort afstande, tipies minder as 4km [William Stallings boek].

Sien ook

  • DSL
  • SDSL
  • ADSL2
  • VDSL
  • VDSL2

Tags:

EngelsKommunikasieKoper (element)Telefoon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarpaletonnelsindroomCradock-4Antjie KrogMisdaadFotosinteseStam (taalkunde)NatuurrampRobbeneilandInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandDarwinismeRekenaarMasturbasieSamestellende afleidingAnneli van RooyenMarsBaljuKlavierGeldBolandse aardbewing van 1969DwelmmiddelEben EtzebethWikiAluminiumGroot GatErfenisdag (Suid-Afrika)Ontdekking van goud in Suid-AfrikaGreta ThunbergWatersuiweringKaapse VlakteSwawelHage GeingobElektroniese of digitale mediaGeografie van Suid-AfrikaBybelDroogteBloemfonteinAardverwarmingInfeksieWet op Bantoe-onderwysAborsieKoorsAntisemitismeWhatsAppHipoteseSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeByOranjerivierEjakulasieIdioomKatAntoniemIndustriële RevolusieAnglisismeIsraelLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAngolese BurgeroorlogSteenkool in Suid-AfrikaVisFranse RewolusieBuffelSlimfoonRina HugoWetenskapHoofkarakterGemeenskapsorganisasieKapitalismeMandalaGeelslang19de eeuSelfvertroueGriepAkademiaKweekhuiseffekJesus van NasaretByung-Chul HanRooms-Katolieke KerkGauteng🡆 More