Afrihost

Afrihost is een van die vier grootste internetdiensteverskaffers in Suid-Afrika, met hul hoofkantoor in Johannesburg en is in Augustus 2000 gestig.

Afrihost was een van die eerstes wat in die ADSL-prysoorlog in 2009 hul pryse van die algemene R70 per gigagreep na onder R30 per gigagreep vir ADSL-dataverbindings verlaag het, saam met ander diensverskaffers soos Axxess, Web Africa en G-Connect.

Afrihost
Tipe Privaatmaatskappy
Gestig Augustus 2000
Hoofkantoor Johannesburg, GautengSuid-Afrika
SleutelpersoneGian Visser (Hoof- uitvoerende beampte)
Brendan Armstrong
Greg Payne
Angus McRobert
Dean Suchard
Peter Meintjes (voormalig)
Gebied bedienSuid-Afrika
IndustrieTelekommunikasie
DiensteADSL, Breëbanddienste, Web Hosting, Internet periferieapparatuur
Webwerfafrihost.com

Die hoof- uitvoerende beampte in 2017 was Gian Visser.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

2009 ADSL-prysoorlog in Suid-AfrikaAxxessInternetdiensteJohannesburgSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Agtergrond (narratief)MierMahatma GandhiGriepLys van Afrikaanse skrywersHartversakingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WaterstofDoelwitApostoliese GeloofsbelydenisElon MuskEkonomiese sektorJudaïsmeWiki CommonsAnilingusMaroela MediaShakaLiefdeJansenvilleSoortnaamSinoniemRivierBoelierySelfoonRudi ClaaseWes-KaapLiesbreukAfleiding (taalkunde)SlawernyDemokrasieMandalaBrendan PeyperSkerpioenSaartjie BaartmanKoringPseudowetenskapBrandmondsindroomVormCorioliskragOopbroninhoudKAbstraksie (rekenaarwetenskap)Tweede Nuwe JaarAustraliëYouTubeJode in Suid-AfrikaKaliumGeboorteAalwynKlimaatsverandering in AfrikaKoolhidraatBek-en-klouseerChemiese elementDiatomiese molekuulBrongitisChloorGroot GatSlag van Cuito CuanavaleMenseregtedagChris HaniSeekoeiEiffeltoringPropagandaTennisMensBokmakierieSportNuwe TestamentPoesMIVAfkappingstekenIslamitiese StaatBreinDesimale breukeHerfsLys van Kaapstad se voorstedeGloeilamp🡆 More