5 Seconds Of Summer: Australiese musiekgroep

5 Seconds of Summer (ook bekend as 5SOS) is 'n Australiese pop-rock- of pop-punkgroep wat in 2011 gestig is.

Die groep bestaan uit Luke Hemmings (voorsang, kitaar), Michael Clifford (kitaar, agtergrondsang), Calum Hood (baskitaar, agtergrondsang), Niall Horan (voorsang, kitaar) en Ashton Irwin (tromme, agtergrondsang). Hulle het wêreldwyde bekendheid verwerf met die vrystelling van hul nommer een-enkelsnit "She Looks So Perfect".

5 Seconds of Summer
5 Seconds Of Summer: Diskografie, Eksterne skakels, Verwysings
Die groep in 2014. Vlnr: Luke Hemmings, Michael Clifford, Calum Hood en Ashton Irwin.
Agtergrondinligting
OorsprongSydney, Australië
Genrespop-rock
Jare aktief2011 — hede
EtiketteCapitol

Diskografie

Albums

  • 2014 - "5 Seconds of Summer"
  • 2015 - "Sounds Good Feels Good"
  • 2018 - "Youngblood"
  • 2020 - "Calm"
  • 2022 - "5SOS5"

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

5 Seconds Of Summer Diskografie5 Seconds Of Summer Eksterne skakels5 Seconds Of Summer Verwysings5 Seconds Of Summer2011AustraliëBaskitaarKitaarTrom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TussenwerpselOogproblemeHannes van WykNic de JagerKangogrotteWêreld- Ekonomiese ForumSeekoeiKarnivoorSeksismeVrouConsolidated B-24 LiberatorTuisbladApostoliese GeloofsendingLikkewaanSlag van Cuito CuanavaleBorsteByvoeglike naamwoordKompasLys van NG gemeentesJaco JacobsSelfstandige naamwoordPotchefstroomGroot vyfSuid-SothoLeah van NiekerkKaapstadse waterkrisis 2015-2018Konflik (proses)KlimaatveranderingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaTrigeminale neuralgieDundermSnaarinstrumentAfrikanernasionalismeKernoorlogMantisOranjerivierWiskundePubliekErfenisJohann de LangeToringWhatsAppVarkgriepBaljuBotswanaNatriumtiosulfaatFinale OplossingLongontstekingAkkedisNierSwartbewussynsbewegingKopieregLetterlike en figuurlike taalgebruikKorrupsieSebraKommunikasieWatersuiweringVoëlHorlosieVratHartHeks van HexrivierDrinkwatervoorsieningCarike KeuzenkampLien se lankstaanskoeneBateDokterBeroerteDieremishandelingRugbyVoorvoegselKarpaletonnelsindroomDieregeluideSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024🡆 More