Die 36ste AVN-prystoekenning was ’n pornografiese prystoekenningsaand waar die beste akteurs, aktrises, regisseurs en rolprente van 2018 in die volwasserolprentbedryf vereer is.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dit is op 28 Januarie 2019 in die Hard Rock Hotel & Casino in Las Vegas gehou.
36ste AVN-prystoekenning
| ||
Datum | 28 Januarie 2019 | |
Plek | Hard Rock Hotel & Casino, Las Vegas, Nevada | |
Aanbieder | Romi Rain en Bailey Rayne | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | The Possession of Mrs. Hyde | |
Meeste pryse | I am Angela (5) The Possession Of Mrs. Hyde (5) |
Die aanbieders was die porno-sterre Romi Rain en Bailey Rayne en die komediant Esther Ku. Musiek is verskaf deur die rapper Cardi B.
Die belangrikste pryse is gewen deur Angela White (beste kunstenaar), Manuel Ferrara (beste manlike kunstenaar) en Ivy Wolfe (beste nuwe aktrise).
Wenners word in vetdruk aangedui.
Rolprent van die jaar | Regisseur van die jaar |
---|---|
(Eerder as om prente te benoem, is die wenners saamgestel uit die verskillende kategorieë vir beste prente.) |
|
Manlike kunstenaar van die jaar | Vroulike kunstenaar van die jaar |
|
|
Beste nuwe akteur | Beste nuwe aktrise |
|
|
Beste akteur – byfilm | Beste aktrise – byfilm |
|
|
Beste toneel vrou/vrou | Beste toneel man/vrou |
|
|
AVN het op 21 Januarie 2019 aangekondig die volgende mense word in die heldesaal opgeneem:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 36ste AVN-prystoekenning, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.