2002 Bali-Bomaanvalle

Die 2002 Bali-bomaanvalle het op 12 Oktober 2002 in die toeristedistrik Kuta, Bali, Indonesië plaasgevind.

Die aanval is gedoen deur lede van Jemaah Islamiyah, 'n Islamitiese terreurgroep en 'n bondgenoot van Al-Kaïda.

2002 Bali-Bomaanvalle
Die Bali-bomaanvalle gedenkteken.

Aanval

Lede van die Jemaah Islamiyah-terreurgroep het twee bomme in die volgepakte Sari Club en Paddy's Pub laat ontplof. Altesaam 202 mense is in die ontploffings dood, waarvan 88 Australiëers was. Twee Suid-Afrikaners het ook gesterf. 'n Derde bom het rondom dieselfde tyd buite die Amerikaanse konsulaat in Denpasar, Bali ontplof.

Gevolge

Kort ná die bomontploffings het die Indonesiese polisie verskeie lede van Jemaah Islamiyah gearresteer. Imam Samudra, Amrozi Nurhasyim en Huda bin Abdul Haq is skuldig bevind en in November 2008 deur 'n vuurpeloton tereggestel.

Op 19 Januarie 2022 is Arif Sunarso, ook bekend as Zulkarnaen, gevangenisstraf van 15 jaar opgelê vir sy aandeel aan die Bali-bomaanvalle. Zulkarnaen het vir 18 jaar lank inhegtenisneming ontduik en is in Desember 2020 in Lampung, Indonesië gearresteer.

Sterftes volgens nasionaliteit

Land Aantal sterftes
2002 Bali-Bomaanvalle  Australië 88
2002 Bali-Bomaanvalle  Indonesië 38
2002 Bali-Bomaanvalle  Verenigde Koninkryk 23
2002 Bali-Bomaanvalle  Verenigde State 7
2002 Bali-Bomaanvalle  Duitsland 6
2002 Bali-Bomaanvalle  Swede 6
2002 Bali-Bomaanvalle  Nederland 4
2002 Bali-Bomaanvalle  Frankryk 4
2002 Bali-Bomaanvalle  Denemarke 3
2002 Bali-Bomaanvalle  Switserland 3
2002 Bali-Bomaanvalle  Nieu-Seeland 2
2002 Bali-Bomaanvalle  Brasilië 2
2002 Bali-Bomaanvalle  Kanada 2
2002 Bali-Bomaanvalle  Japan 2
2002 Bali-Bomaanvalle  Suid-Afrika 2
2002 Bali-Bomaanvalle  Suid-Korea 2
2002 Bali-Bomaanvalle  Ekuador 1
2002 Bali-Bomaanvalle  Griekeland 1
2002 Bali-Bomaanvalle  Ierland, Republiek van 1
2002 Bali-Bomaanvalle  Italië 1
2002 Bali-Bomaanvalle  Pole 1
2002 Bali-Bomaanvalle  Portugal 1
2002 Bali-Bomaanvalle  Taiwan 1
Onbekend 2
Totaal 202

Sien ook

  • Islamitiese terrorisme

Verwysings

Tags:

2002 Bali-Bomaanvalle Aanval2002 Bali-Bomaanvalle Gevolge2002 Bali-Bomaanvalle Sterftes volgens nasionaliteit2002 Bali-Bomaanvalle Sien ook2002 Bali-Bomaanvalle Verwysings2002 Bali-BomaanvalleAl-KaïdaBaliIndonesië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuurreënAnneli van RooyenLys van Nederlandse skildersSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024EweknienetwerkTuisbladMaagLongLugbesoedelingDrinkwatervoorsieningSuikersiekteGesonde dieetMusiekHerfsLieweheersbesieErektiele disfunksieSelfstandige naamwoordVierde Industriële RevolusieTienerCovid-19-pandemieLys van bekende Suid-Afrikaners22 NovemberWerwelkolomWillie JoubertWet op Bantoe-onderwysWêreldboekedagPablo PicassoHeupvervangingPaddaKinderregteKondensasieRivierKoos du PlessisBeesKameelperdHeidelberg, GautengBraaiNeurenberg-verhoreAmhariesWetenskaplike klassifikasieHamburgerNatuurbewaringNiersteenVersoeningsdagMuskietBateKoerantOntwerpJewgeni PrigozjinMangelontstekingNic de JagerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaIntensiewe vormAntisemitismeSpreeuSirkelHokkieSokkerYsterBruin menseBurgerregte16 NovemberFraktuurWhatsAppRefentse MorakeSuid-SothoVakbondAngolaJaarTolla van der MerweWitrenosterEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaJohan BadenhorstFabel🡆 More