.Fr

.fr is die agtervoegsel van Franse domeinname.

Net soos .re, .tf en .wf word die topvlak-domein .fr ook deur AFNIC beheer.

.Fr

Die volgende tweedevlak-domeine is vir registrasies beskikbaar:

  • .tm.fr - vir handelsmerke
  • .asso.fr - vir verenigings
  • .nom.fr - vir familiename
  • .prd.fr - vir ondersoek en ontwikkeling
  • .presse.fr - vir die media en pers
  • .com.fr - oop vir almal
  • .gouv.fr - vir die Franse regering

Naas hierdie ses tweedevlak-domeine kan AFNIC ook addisionele tweedevlak-domeine vir sekere sektore registreer.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

.re.tf.wfFrankrykLys van Internettopvlakdomeine

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AustraliëC.J. LangenhovenKolitisKrampOnderwerp (taalkunde)Toekoms van die AardeSuikersiekteWikimedia-stigtingDieremishandelingWikipediaBerilliumByvoeglike naamwoordNederduitse Gereformeerde KerkAkademiaTikTok24 AprilGroepsdrukMonumentPenisLiewe HeksieThomas EdisonDwelmmiddelGoogle TranslateWatersuiweringMagnetismeLys van Afrikaanse rolprenteKlimaatveranderingBeeldspraakPseudowetenskapGoogle MapsHeelgetalTsoenamiDie Stem van Suid-AfrikaAnrich HerbstHeks van HexrivierVisMieliestronkPiesangNarkoseWikiTweede WêreldoorlogVolhoubare ontwikkelingHokkieAfleiding (taalkunde)SkaapPornografiese akteurKommaApartheidOseanografieGroepsgebiedewetOrale seksKopieregRomeinse RykSeksismeKultuurLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaTswanaSomerKoue OorlogKatherine JohnsonMag (sosiale wetenskappe)LeestekenRenteRoesLetterlike en figuurlike taalgebruikHector PietersonLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBloedsomloopstelselCurly HowardKrimpvarkieAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Anneli van Rooyen🡆 More