Şalom

Şalom (van Hebreeus: שָׁלוֹם: Vrede), is 'n Turks-Joodse weekblad wat elke week sedert 29 Oktober 1947 op Istanboel in Turkye uitgegee word.

Die koerant is in Turks en een bladsy op Ladino verskyn. Die koerant was deur die Turks-Joodse joernalis en eerste uitgewer Avram Leyon opgerig. Die koerant se drukoplaag is 5 000 per week (2005). Die hoofredakteur is İvo Molinas en die redakteur is Yakup Barokas.

Şalom
Redakteur Yakup Barokas
Kategorieë algemene belang
Frekwensie weekliks
Oplaag 5 000 (2005)
Uitgewer Gözlem Gazetecilik Basın ve Yayın A.Ş.
Jaar gestig 1947
Eerste uitgawe 29 Oktober 1947
Maatskappy Gözlem Gazetecilik Basın ve Yayın A.Ş.
Land Istanboel, Turkye
Taal Turks en Ladino
Webwerf http://www.salom.com.tr/

Eksterne skakels

Tags:

194729 OktoberHebreeusIstanboelJoernalisJoodKoerantLadinoTurksTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wynand du ToitLewerCleopatra VIINarsismeAdam TasIslamAnneli van RooyenBeenbreuke en ontwrigtingsBloemhofdamRumatiekMiddeleeuse kookkunsWaterRelatiwiteitsteorieA.J. ApplegatePeruLikkewaanBTWSewendedagadventismeWaarheid-en-versoeningskommissieNarsistiese persoonlikheidsteuringHennie MaasGeografie van Suid-AfrikaHATProvinsies van Suid-AfrikaDie Stem van Suid-AfrikaDanie du ToitLettergreepFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Heilige Saterdag.npPapierkelkeBybelSpinnekopPriemgetalPaasfeesNederduitse Gereformeerde KerkStompkopkewerInsolasieSonenergieNiersteenJesus van NasaretKeelseerAnilingusMaselsWeeluisHeupvervangingAfrikaanse woordelys en spelreëlsTermietKarla du PlessisLys van landname in verskeie tale (J-P)Lionel PetersonBoet TroskieSiembambaGezina, PretoriaKoos BekkerJohnny SinsCarles PuigdemontTierboskatVerenigde KoninkrykKaliumUS AirwaysFredi Nestoqhnr2023Groep TweeAfrikaanse naguilAustraliëTale in Suid-AfrikaSonnestelselBateVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameSelfie🡆 More