Sonsteek: Wanneer 'n persoon aan uitermatige hitte blootgestel word

Hitte-uitputting vind plaas wanneer 'n persoon aan uitermatige hitte (soos sonlig oor 'n lang periode) blootgestel word.

Sonsteek
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-10 T67.3- T67.5
ICD-9 992.3-992.5
DiseasesDB 5690
eMedicine emerg/236
MeSH D006359
Sonsteek: Hitte-uitputting, Sonsteek Mediese waarskuwing

Sonsteek is hitte-uitputting wat nie betyds behandel is nie. Die persoon se liggaam verloor sy vermoë om self te kan afkoel. Baie mense sterf hieraan en dit moet in 'n baie ernstige lig beskou word. Soek dadelik mediese hulp.

Hitte-uitputting

Simptome

  • Liggaam se temperatuur verlaag.
  • Persoon sweet geweldig baie.
  • Swak en moeg.
  • Vel bleek en klam.
  • Hoofpyn.
  • Naarheid.
  • Skielike floute.

Behandeling

  • Rus in koelte.
  • Gee klein hoeveelhede water.
  • Verkoel persoon (sprinkel met water)

Sonsteek

As hitte-uitputting oorgaan na sonsteek:

Simptome

  • Die persoon sal bewusteloos of uiters duiselig wees.
  • Die liggaamstemperatuur verhoog bo 40°C.
  • Persoon se vel sal rooi, warm en droog wees.
  • Sweet glad nie.
  • Vinnige pols.

Behandeling

  • Sit persoon in yskoue water.
  • Plaas yspakke onder armholtes.
  • Bring liggaamstemperatuur so gou as moontlik af.
  • Neem persoon so vinnig as moontlik na 'n dokter/hospitaal.

Tags:

Sonsteek Hitte-uitputtingSonsteek SonsteekMensSon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BukkakeGeboorteVergelyking (wiskunde)StockholmJohn AdamsMenslike skeletKolitisVlag van Suid-AfrikaRenteWetenskaplike klassifikasieLily CarterLiturgiese jaarIndo-Europese taleDesiré GardnerGelukAntieke EgipteAuschwitz-konsentrasiekampKongo-krisisSokkerJannie du ToitJohan StemmetSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989KarwatsDoziOraniaAbdomenA.J. ApplegateAnglisismeMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaNoord-AmerikaLiesbreukChris BlignautKunsWayde van NiekerkChetan BhagatKolonoskopieHTMLWikipediaByvoeglike naamwoordVakbondWikinewsGert van TonderNicolas-Louis de LacailleKolorektale kankerKlein-KarooAfrikaanse TaalmonumentIdioomTheuns JordaanMiddeleeuse kookkunsEpilepsieLikkewaanGalblaasBrandewynAfvalbestuurSpelerposisies in rugbyGroot TrekArtritisJudaïsmeRooms-Katolieke KerkBaarmoederCarles PuigdemontProtestantismeJodiumJaarColubrina nicholsoniiPatrice LumumbaFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982AardeGoogle MapsKarla du PlessisDuitsPlanete in astrologie🡆 More