Sonbrand

Sonbrand is 'n oppervlakkige velinflammasie wat veroorsaak word deur erge blootstelling aan die son of kunsmatige ultravioletstrale.

Dit beskadig die oppervlakselle van die vel en klein onderliggende haarvaatjies. Erge sonbrand lei tot die vorming van waterblasies, wat binne 'n paar dae oopbars en die vog vrystel wat onder die epidermis opgedam het. Hierna herstel die gebrande vel weer geleidelik tot sy vorige voorkoms.

Sonbrand
Klassifikasie en eksterne bronne
’n Sonverbrande kind.
’n Sonverbrande kind.
ICD-10 L55
ICD-9 692.71
MedlinePlus   003227
MeSH D013471
Sonbrand Mediese waarskuwing

Sorg moet gedra word teen sonsteek (erge inflammasie en elektrolietwanbalans) en die opdoen van gereelde sonbrand, wat aanleiding mag gee tot karsinoon (velkanker).

Bron

Eksterne skakels

Tags:

InflammasieSonUltraviolet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IndiëLoftus MaraisHindoeïsmeSkaakErfenisHemelvaartsdagBeaufortskaalAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDepressie (gemoedstoestand)Frederik Willem de KlerkWitrenosterVerkoueApartheidSoortnaamWinnie Madikizela-MandelaFilosofieSelfstandige naamwoordErektiele disfunksieRivierBelastingBosluisbytkoorsPolisieFibonacciVergelykings (taalkunde)Verenigde State van AmerikaTandbederfNetbalChristiaan BarnardGordelroosLandbouVioolDistrik SesRugbyHernubare energieAfghanistanKwaZulu-NatalGroepsgebiedewetNierversakingLys van hoofstedeRymRobbeneilandOorstromingAkuutPuberteitHoërskool Sentraal, BloemfonteinSoweto-opstandEienaamSuiwelprodukEjakulasieGeskiedenis van AfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SuurstofFranse RewolusieBosluisErfenisdag (Suid-Afrika)MiltMonumentPaarl GimnasiumSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGoudkus (streek)HokkieISimangaliso-vleilandparkKaapse florarykLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMobutu Sese SekoGeskiedenis (vakgebied)Provinsies van Suid-AfrikaE-posLionel MessiVarkgriepBorsklierHoofpynMisdaadromanMuskeljaatkatEnsiklopedie🡆 More