Mercury-Atlas 10: Gekanselleerde ruimtetuig.

Mercury-Atlas 10 (MA-10) is 'n gekanselleerde bemande ruimtevlug, wat die laaste vlug van NASA se Mercury-program sou gewees het.

Dit was beplan as 'n verlengde driedag sending wat later in 1963 gelanseer sou gewees het. Die ruimtetuig sou die naam Freedom 7-II gedra het en deur Alan Shepard beman wees.

Mercury-Atlas 10: Gekanselleerde ruimtetuig.
Die kapsule van MA-10

Die vlug is egter gekanselleer na die sukses van die eendag Mercury-Atlas 9-sending in Mei 1963. Dit het NASA kans gegee om al hulle hulpbronne vir die meer gevorderde Gemini-program te gebruik.


Tags:

Alan ShepardMercury-programNASA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Morfologie (taalkunde)Jan-Willem BreureAkademiaHartaanvalKlereHeupHeidelberg, GautengKlimaatveranderingVlieënde HollanderRooms-Katolieke KerkKoperDeelteken en umlautWinterHakerLugbesoedelingLangste woordStollingsgesteenteKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSokkerOrgasmeKewerLeierskapProstaatkankerFrankrykSkoolAngssteuringBosvarkLionel PetersonResensieVaalrivierHulpwerkwoordBaljuBateAnglisismeNasionalismeHerpes simplexGeslagsgelykheidOorstromingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AssonansieGeskiedenis (vakgebied)SowjetunieTrevor NasserGevolge van aardverwarming op oseaneDrinkwatervoorsieningJesus van NasaretDemokrasieHamburgerGeografie van Suid-AfrikaLetterkundeLionel MessiKapitalismeOlifantSonja HerholdtEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSonPolitieke partyKasteel die Goeie HoopGewone breukeBesproeiingLys van Afrikaanse skrywersNarsismeKernkragMonumentMangelontstekingChatGPTN.P. van Wyk LouwGautengEkostelselKarakteriseringWeermagMetaalBywoordSjimpanseeChemiese elementDarwinismeMaan🡆 More