Alan Shepard

Alan Bartlett Shepard Jr.

Hy het afgetree as 'n adjunkadmiraal. Hy het aan die United States Naval Academy te Annapolis gegradueer en in die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen. Hy het 'n vlootvlieënier geword in 1946 en toetsvlieënier in 1950.

Alan Shepard
Alan Shepard
Gebore
Alan Bartlett Shepard Jr.

(1923-11-18)18 November 1923
Sterf21 Julie 1998 (op 74)
Pebble Beach, Kalifornië
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRuimtevaarder, vlootvlieënier, toetsvlieënier
Bekend virEerste Amerikaner in die ruimte
Ouer(s)Alan B. Shepard Sr.
Pauline Renza Shepard (née Emerson)
Alan Shepard
Alan Shepard in die Mercury-ruimtepak in 1961

Hy was een van die Mercury Sewe, sewe ruimtemanne wat aanvanklik aangewys is deur NASA in 1959 vir die Mercury-program. Op 5 Mei 1961 voltooi hy die eerste bemande Mercury-ruimtevlug, MR-3, in 'n ruimtetuig wat hy Freedom 7 genoem het. Sodoende word hy die tweede persoon ná Joeri Gagarin en die eerste Amerikaner in die ruimte. Hy sou ook in beheer van die gekanselleerde Mercury-Atlas 10 ruimtevlug gewees het. Hy was ook later die bevelvoerder van Apollo 14, en word slegs die vyfde mens om op die maan te loop in Februarie 1971.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AnnapolisRuimtevaarderTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofkarakterDieregeluideEufemismeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGreen PornoNarsistiese persoonlikheidsteuringNatuurlike hulpbronHamburgerIntensiewe vormMisdaadromanVoornaamwoordAnilingusKommunismeAngssteuringToestand van materieJansenvilleWerkwoordBloedsomloopstelselBreinvliesontstekingAalwynPad na jou hartNic de JagerOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van Afrikaanse skrywersKunsmatige algemene intelligensieBloukraanvoëlSoogdierViëtnamEnsiklopedieRivierHeupMaagBloeddrukSwartrenosterGenitale vratBevolkingsafnameStam (taalkunde)MassaWes-KaapAppelKommunikasieLongNarsismeBybelPaarl GimnasiumMcDonald'sGrondbesoedelingKinkhoesVersoeningsdagReg tot ‘n gesonde omgewingArmoedeParkinson se siekteCleopatra VIIDuitsBesoedelingThabo MbekiTolla van der MerweSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994ByAkroniemOrale seksUniegebouXenofobie in Suid-AfrikaSkoenlapperDonderstormSkoolAfrikaanse WikipediaKimberleyAardverwarmingDoelwitRekenaarVormMeningsverskil oor aardverwarmingSteve BikoWater (molekuul)Dricus du PlessisWetenskaplike klassifikasie🡆 More