Driebeenresies

Driebeenresies is 'n speletjie wat tydens boeresport gespeel word.

'n Span bestaan uit twee deelnemers, waarvan die een se linkerbeen aan die ander se regterbeen vasgemaak is. As die fluitjie blaas word daar so vinnig moontlik met drie bene na die wenstreep gehardloop. Die span wat eerste by die wenstreep opdaag wen.

Driebeenresies
'n Span wat aan driebeenresies deelneem.

Die spel bevorder spanwerk en koördinasie.

Driebeenresies
Driebeenresies word gehardloop.

Sien ook

Tags:

Been (ledemaat)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KalsiumBladwisselendEnkelvoudige sinSmeltpuntMeervoudOnderhandelinge om apartheid te beëindigNasionalismeStadAngssteuringLys van Afrikaanse skrywersWillie JoubertRobbeneilandSeksByVars waterNaaldekokerMondBorsteGriekwa-AfrikaansVoortrekkersJode in Suid-AfrikaSlangLionel MessiKortverhaalVryheidsmanifesSeksposisie7de LaanBerghaanBrongitisPersoonlikheidOos-KaapBorsNelson MandelaViëtnamoorlogOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAartappelVoëlNamakwalandPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJudaïsmeKoperCheslin KolbeLatynVulkaanSamestellende afleidingSlawernyHeupvervangingHorlosieBesoedelingBeurtkragSosiale mediaJeugdagVormAkademiaPretoriaTelkomMusiekVryheidsdagBruin huisslangViëtnamBesnydenisJSESendelingposisieMenstruasieWiki CommonsMenseregtedagSonnetKunsAkroniemHernubare energieKoorsblaarNazi-DuitslandPeriodieke tabelPinksterRussiese inval in Oekraïne sedert 2022🡆 More