'n Been is 'n ledemaat wat gebruik word om goed, meestal die lyf van 'n organisme, te ondersteun of op te hou.
Voëls en mense het twee bene. Sommige voorwerpe, soos tafels en stoele, het ook bene om hulle op te hou.
Diere het gewoonlik twee of vier bene (vertebrate, wat diere is met rugwerwels). Sommige diere het ses, agt of twaalf bene, byvoorbeeld arthropodas soos insekte en spinnekoppe. Honderd- en duisendpote het baie meer bene, maar nie presies 'n honderd of 'n duisend soos hul name sou aandui nie. Mense het twee bene, aangevul deur voete.
Bipedaal verwys na diere met twee bene, en 'n kwadrupedaal is 'n dier met vier bene.
Wiki Commons bevat media in verband met Legs. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Been (ledemaat), which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.