Swartoorlewerik

Die Swartoorlewerik (Eremopterix australis) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese voël en nomade in Karoobossieveld en grasveld, Kalaharisandveld, gruisvlaktes en soms landerye.

Hulle kom gewoonlik in swerms voor. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 12 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-eared Sparrow-Lark.

Swartoorlewerik
Swartoorlewerik
'n Mannetjie swartoorlewerik in Boesmanland, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. australis
Binomiale naam
Eremopterix australis
(Smith, 1836)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse randAardklopOnse VaderAustraliëShaanxiBetonMiddeloorontstekingSteenkool in Suid-AfrikaBaskelandTegnologieLi KeqiangBloedvergiftigingTeologieSlag van die Goue SporeKompasEnsiklopedieEdmund HillaryKwaZulu-NatalDuitse nasionale rugbyspanBloublasieNarsismeNew OrleansLys van Joodse feeste en herdenkingsNeroWladimir PoetinHelpmekaar-kollegeBlourokkeAbstraksie (rekenaarwetenskap)NasireërIndies-Pakistanse Oorlog van 1965PriaposErnst van der WaltGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGodsdiensLuidsprekerJavaScriptPikkewynBestuiwingAfrikaanse TaalbewegingAnale kankerBloedgroepHolocaustAnneli van RooyenNederduitse Gereformeerde KerkRoofdierPankreasKrieketHerpes simplexIndianeGeboorteNigerSt. LuciaBen Gurion Internasionale LughaweMielieRugbyAspergersindroomHenri MoissanPubiese hareVerenigde State van AmerikaHaasViëtnamoorlogAardbewingRigtersTheuns JordaanDikdermBisantynse RykLKolitisNorfolk-eilandMaroela Media8 AprilPatriotSonsteekPous Alexander VIIMilwaukeeDemi Lee Moore🡆 More