Narvik

Narvik is 'n dorp in die distrik Nordland, in Noorweë.

In 2012 was die aantal bewoners 18 473. Die munisipaliteit van Narvik beslaan 2041 km², insluitende groot gebiede buite die dorp.

Narvik
Narvik

Kaart van Nordland Wapen
Narvik
Narvik
Ligging in Nordland
Narvik
 Land Narvik Noorweë
 Provinsie (Fylke) Narvik Nordland
 Koördinate 68°26′N 17°25′O / 68.433°N 17.417°O / 68.433; 17.417
 Stigting 1870
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2 023 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 18 473
 - Bevolkingsdigtheid 9/vk km
 Taalvorm Bokmål
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Tore Nysæter
Høyre
 Amptelike Webwerf narvik.kommune.no
Narvik
Narvik tydens die Tweede Wêreldoorlog
Narvik
Narvik feesvieringe op grondwet dag
Narvik
RC6 trein op Narvikstasie

Narvik is een van die noordelikste dorpe in die wêreld, met 'n treinspoor verbinding na Kiruna, Swede, maar nie na Bodø (die noordelikste punt van die res van die treinspoor netwerk van Noorweë) nie.

Dit was die oord van die eerste geallieerde sukses teen die Duitse weermag in die Tweede Wêreldoorlog. Die dorp is reeds vroeg in die Duitsers se inval van Noorweë beset, maar was ver genoeg vanaf hulle basisse, sodat 'n gemeenskaplike Britse, Franse en Poolse ekspedisiemag dit weer kon herower. Die aanval op Frankryk, en die opmars in Noorweë vanaf die suide, het beteken dat Narvik ontruim moes word in Junie 1940.

Tags:

NoorweëNordland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Peach van PletzenOrgasmeAfrikaanse skrywersRuan JoshSias ReineckeLys van hoërskole in die Wes-KaapVolstruisGezina, PretoriaOeigoereWolmaransstadRJ-telefoonpropTongaAkira ToriyamaTheuns JordaanPampoentjiesKameroenPiet BothaAstronoomPeter UeberrothKursiefHipertensieHadjArbitrasieLemnosTransvaalMeksikoFukuokaWaterpokkiesAppel (sanger)Gordon MooreLys van kleureKunsmisLangste woordIndianeCobus RossouwAKleinkolmuskeljaatkatKrampArtemisMiomboFalklandeilandeKongo-krisisKettinglynEmily HobhouseAbantu Batho CongressNAVOPhilip GlassVlag van die Verenigde KoninkrykGewone janfrederikInsolasieSangkunsMediaWikiDepressie (gemoedstoestand)BangladesjNoordwes-UniversiteitSkrikkeljaarBreinPriaposTuisbladElandréWikipediaPlat AardeInternational Standard Name IdentifierBrasiliëVoorhuidFraktuurJohan StemmetVictoria AzarenkaBorsteTallinnBloedvergiftigingSkaapLWorsie Visser2023 Gaboenese staatsgreepMenseregtedag🡆 More