Nordland

Nordland is 'n Noorse provinsie (fylke) wat in die noorde aan Troms og Finnmark en Trøndelag in die suide grens.

In die ooste grens die provinsie aan Norrbotten en Västerbotten, twee provinsies van Swede. In die weste het Nordland 'n kuslyn aan die Noorse See en die Atlantiese Oseaan. Nordland bestaan uit die streke Helgeland, Salten, Lofoten, Ofoten en Vesterålen. Die Arktiese Sirkel loop deur die provinsie. Die administratiewe sentrum van Nordland is Bodø.

Nordland
Wapen van Nordland

Tags:

Arktiese SirkelAtlantiese OseaanKuslynNoorse SeeNoorweëSwede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FotosinteseMiltSeksismeKolonisasieNasionale VrouedagAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDieremishandelingPikkewynKKommunismeKunselementeChemiese reaksieGlasIslamitiese StaatVloeistofVerenigde State van AmerikaIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieWerkersdagHemelvaartsdagRoofvoëlHeuningbyWeer (meteorologie)EkostelselHibernasieSkuinsstreepOnderwerp (taalkunde)XenofobieCorioliskragErfenisE-posVisDistrik SesSikloonBrasiliëKoorsblaarTrigeminale neuralgieDemi Lee MooreSpringbokCheslin KolbeHamburgerPerdLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAgtervoegselPropagandaVarkgriepRudi ClaaseMosesOogSkerpioenWetenskaplike metodeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lys van Afrikaanse digtersRefentse MorakeKultuurKwaZulu-NatalAardedagCovid-19-pandemieEugenetikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaLandbouLenteKuberkrakerMiskruierSpierEufemismeTolla van der MerweKlavierSekondêre sektor van die ekonomieAntisemitismeUniegebouAngina pectorisAboriginesDonkieSiya KolisiVaginale kankerSuikersiekteWet op NaturellengrondGeskiedenis van erotiese afbeeldings🡆 More