Hms Hardy

Die HMS Hardy was 'n torpedojaer van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Sy het groot roem verwerf tydens die eerste Slag van Narvik; sy was die leier van die flottielje torpedojaers.

Hms Hardy
Die HMS Hardy.

Tegniese besonderhede

Sy het 1,445 ton water verplaas en was aangedryf deur twee turbines wat gesamentlik 38,000 dryfasperdekrag gelewer en 'n topspoed van 36 knope verseker het. Sy was toegerus met vyf 4.7-duim kanonne, agt 0,5-duim lugafweer kanonne en agt 21-duim torpedobuise.

Sy is gekelder in 'n latere skermutseling by Narvik.

Bron

Tags:

Britse VlootTorpedojaerTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hermie HendriksRolprentPous Benedictus XIII2018 Brasiliaanse Grand Prix1991Peter von GommSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SlangAlkoholismeWortelJemen2013 Aboe Dhabi Grand PrixSonnestelselTaetse HamersmaSaldoLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SkildklierBelgiëErns GrundlingSwangerskapVoornaamwoordRob Hersov2024Alcatraz-eilandArtemisWiki CommonsRenier van RooyenWhitey BassonFrederik Willem de KlerkGodAardbewingEreksieLourierblaarLeeuKolitisRaymond KurzweilEjakulasieKoos BekkerRugby AustraliaMeksikoSendelingposisieN.P. van Wyk LouwJodeWes-GhatsWerkloosheidRomeMensSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024DikdermNiersteenNorwichKursief7de LaanHelpmekaar-kollegeSeekoeiSoewereine Militêre Orde van MaltaAlgemene relatiwiteitSuid-Afrikaanse randHartversakingGodsdiensRefentse MorakeAmber HeardOraniaKrimpvarkieGeskiedenis van Suid-AfrikaGesinsdagAbrahamitiese geloweSelfbeeldGeskiedenis van erotiese afbeeldingsGordon MooreAirbus A340LiesbreukSmall HandsErica Boyer🡆 More