Ivan Abrahams

Ivan Abrahams is 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Hy is veral bekend vir sy verhoogoptredes, maar het ook in verskeie TV-reekse en rolprente opgetree. Hy het in 2000 'n Vita-prys as beste akteur vir sy rol in SUIP! ontvang.

Ivan Abrahams
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Toekennings FNB Vita-prys, 2000
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Verhoogwerk

Van die verhoogproduksies waarin hy opgetree het:

  • Kringe in ’n bos (Dalene Matthee, vir die verhoog aangepas deur Peet van Rensburg)
  • Vatmaar (A.H.M. Scholtz, vir die verhoog aangepas deur Janice Honeyman)
  • Die Krismis van Map Jacobs (Adam Small)
  • Die laaste karrietjiegraf (Athol Fugard)
  • SUIP! (Heinrich Reisenhofer en Oscar Peterson)

Filmografie

  • Die Windpomp, 2014 as dominee Greeff
  • Zulu, 2013 as minister
  • Jozi, 2010 as trokbestuurder
  • Orion (TV-reeks), 2006 as superintendent Davids
  • Boy Called Twist, 2004 as Boese

Verwysings

Tags:

AkteurRolprentSuid-AfrikaTV

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van medisinale kruieKankerAkademiaReënvalbepalingWynand du ToitEnsiklopedieKindermishandelingGrondwet van Suid-AfrikaGewasbeskermingFanie ViljoenVloeistofOseaanbesoedelingVerenigde StateGetalNeerslagSinoniemNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBeleggingTamatieMonoloogProvinsies van Suid-AfrikaInflasieTrekarbeidDriehoekHolocaustSlawernyBoutonneuse-koorsKweekhuiseffekGeletterdheidJavaScriptDiarreeDermpoliepPerdPrimêre sektor van die ekonomieOntwikkelende landKlimaatsverandering in AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeSamestellingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKlereJaco du PlessisRassismeNeurenberg-verhorePropagandaSoweto-opstandBestaansboerderySeksualiteitAuschwitz-konsentrasiekampWeer (meteorologie)Vlekvrye staalMadison IvyAarverkalkingMonopolieRangtelwoordDemokrasieKindersiektes1 MeiEllipstekenWinterSokkerMuishondSublimasieLabia (geslagsdele)Ontdekking van goud in Suid-AfrikaEnergieKatoenVoorsetselVolksrepubliek ChinaJesus van NasaretDepressie (gemoedstoestand)Afrikaanse-bosluiskoorsIndonesiëTandbederfWet op Bantoe-onderwysHector Pieterson🡆 More