Zarja

Zarja (of Zorja, Zaria, Zoria, ens.) is die Slawiese godin van skoonheid.

Sy was ’n gewilde godin wat verbind is met die oggend en was aan haar aanbidders bekend as "die hemelse bruid". Sy was ook bekend as ’n waterpriesteres wat soldate beskerm het.

Zarja (заря) is die Russiese woord vir "sonsopkoms" of "oggendster".

Sien ook

  • Die Zori, die drie Slawiese bewaker-godinne van die nag.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Zaria (goddess)

Tags:

Slawiese mitologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse maselsVroulike genitale verminkingDie Real Housewives van PretoriaLabia (geslagsdele)The Shawshank RedemptionLys van bekende Suid-AfrikanersMissouririvierRenaissanceUniversiteit van AmsterdamGrondwet van Suid-AfrikaBernice WestBybelLugbesoedelingYahoo!PiranPersentasieLauren GermanBellaire, DurbanGroenlandOorkruipersNoagEnsiklopedieHabitatLongSelfstandige naamwoordSemenHermitageKonsentrasiekampTarentaleDistrik SesBakterieOpper-OostenrykPad na jou hartRekenaarprogramOostenrykse DuitsRooijakkalsTim Berners-LeeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWaterbesparing in Suid-AfrikaDie VaderlandBuiteaardse leweNel SwartKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSlaapEva BraunGetalOutismeAntjie KrogKyriakos MitsotakisKrytBaikalmeerAfrikaanse naguilVAbdyAnimeJQuechuaWeer (meteorologie)Proporsie14 JanuarieNasionale lied van Suid-AfrikaSuiwelprodukByvoeglike naamwoordAfrikaansLys van medisinale kruieBergreeksHulpwerkwoordDuitstalige Gemeenskap van BelgiëWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Mckenna GraceKweekhuisgasSebokengTaalkundige geslagTimothy Hutton🡆 More