Zambezikurper

Die Zambezikurper (Pharyngochromis acuticeps) is 'n varswatervis wat voorkom in die Zambezi-, Okavango- en boonste gedeelte van die Saverivier-stelsels.

In Engels staan die vis bekend as die Zambezi river bream.

Zambezikurper
Zambezikurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudocrenilabrinae
Genus:
(Greenwood, 1979)
Spesie:
P. acuticeps
Binomiale naam
Pharyngochromis acuticeps
(Steindachner, 1866)

Voorkoms

Die vis is bruin met swart vertikale bane oor die lyf en helder groen skakerings. Die skubbe op die lyf is donker rooi in die middel met oranje-rooi rante. Daar is bruin kolle op die stertvin en die analevin het 'n oranje rant met helder oranje kolle op. Die vis word tot 220 mm lank.

Habitat

Die vis word in 'n groot verskeidenheid habitatte aangetref waar daar gewoonlik beskerming is soos plante of boomwortels. Hulle vreet insekte, vissies en eiers en larwes van ander vissies. Hulle is weer die slagoffers van kormorante. Die wyfie is 'n mondbroeier en lê haar eiers in die somer.

Sien ook

Zambezikurper 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Pharyngochromis acuticeps

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Zambezikurper VoorkomsZambezikurper HabitatZambezikurper Sien ookZambezikurper BronZambezikurper VerwysingsZambezikurper Eksterne skakelsZambezikurper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ToerismeAanhalingstekensPlastiekImpakte van toerismeMynbouHerpes simplexPalestyneKaren WesselsSonViëtnamoorlogMikro-ekonomieLys van elemente volgens simboolKoekie (rekenaarwetenskap)SeekatHector PietersonLionel PetersonKarooRassisme in AfrikaGholfPeperbus, FraserburgEiffeltoringWaterkringloopMenseregteLien se lankstaanskoeneAardbewingPankreasKuberkrakerNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPersoon (taalkunde)SkaapGeskiedenis (vakgebied)MoslemKondensasieNierversakingGroot DepressieChemiese verbindingLuiperdKoperLetterkundeVaginale kankerVeelvuldige skleroseSamestellingGeografie van Suid-AfrikaSimboolSpinnekopDoelwitGeslagsgelykheidHorlosieSpecial Air ServiceKoos du PlessisMarco PoloWinnie Madikizela-MandelaFrankrykBlaarNaeltjiesGasVoornaamwoordPrimêre sektor van die ekonomieBreingewasOrtopedieBeeldspraakSkoenlapperAnale seksHartaanvalGroepsdrukGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSkaakByAarverkalkingKasterolieVolhoubaarheidEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKindermishandelingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameChristeneHokkie🡆 More