Ykboson

’n Ykboson (Engels: gauge boson) is in deeltjiefisika ’n boson wat dien as draer van een van die basiese natuurkragte.

Elementêre deeltjies oefen kragte op mekaar uit deur die uitruiling van ykbosone, meestal as virtuele deeltjies. Hulle kry hul naam van die teorieë wat dié kragte beskryf, bekend as die ykteorieë; die ykbosone is die kwantums van die ykveld.

Ykboson
Die deeltjies van die Standaardmodel, onder meer die ykbosone regs.

Standaardmodel

Die Standaardmodel bevat drie soorte ykbosone:

  1. fotone (vir die elektromagnetiese wisselwerking),
  2. W- en Z-bosone (vir die swak wisselwerking),
  3. gluone (vir die sterk wisselwerking).

Ykboson  Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wiki

Tags:

Basiese natuurkragBosonDeeltjiefisikaElementêre deeltjieEngelsKwantum

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorsvergrotingBeesvleisDurbanNarsistiese persoonlikheidsteuringLiewe HeksieAfrikaanse woordelys en spelreëlsGesagTuisbladSwaziAbstraksie (rekenaarwetenskap)MondInsekTuisnywerheidOnderhandelinge om apartheid te beëindigAdolf HitlerGroepsgebiedewetNylsvley-natuurreservaatKoorsblaarGeelhoutKrapWebwerfJakarandaEskomOpenbare betrekkingeSoortnaamBy0 (getal)Apple Inc.KrieketJacques LootsSally EsterhuizenSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024RoesOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaAfkappingstekenJan BlohmBloukraanvoëlByvoeglike naamwoordNasiebouIronieAkuutMoskouProteaXenofobieALimpopoDiepaartromboseKunsAfrikaanse TaalmonumentSkarlakenkoorsPampoentjiesDie CampbellsApple II-reeksTandbederfVolumeSanskritDuitsXHTMLSitrusWikiquoteVratMutasieDundermShine4VenesiëOorkruipersOrtopedieSirkusHorlosie🡆 More