Wiskunde Wortel

'n Wortel, nulpunt of sero is in wiskunde 'n waarde x in die domein van 'n reële, komplekse of, in die algemeen, 'n wektorfunksie f sodat f ( x ) by x verdwyn, dit is, dit is 'n waarde

    Hierdie artikel bespreek nulpunte. Vir irrasionale getalle wat deur die wortels van ander getalle beskryf word, sien wortelgetal.

Met ander woorde, 'n wortel van 'n funksie is 'n waarde van wat 'n resultaat van nul (0) lewer. Byvoorbeeld, beag die funksie gedefinieer deur die formule

Dan het 'n wortel by 3, aangesien

Indien die funksie reële getalle na reële getalle verbeeld, is die wortels van daardie funksie die x-koördinate van die punte waar die funksie se grafiek die x-as ontmoet. 'n Alternatiewe naam vir so 'n punt is 'n x-afsnit.

Die konsep van komplekse getalle is ontwikkel om die wortels van kubiese vergelykings met negatiewe diskriminante, dit is, daardie kubiese vergelykings wat na uitdrukkings lei wat die negatiewe vierkantswortel van negatiewe getalle bevat, te hanteer. Komplekse getalle verskyn ook as die nulpunte van kwadratiese vergelykings met negatiewe diskriminante.

Die Riemann-hipotese, een van die belangrikste onopgeloste wiskundige probleme, bemoei hom met die lokasie van die wortels van die Riemann-zetafunksie.

Tags:

Wiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse taalleerSkaapNarkoseSwaziWêreld- Ekonomiese ForumWaarheid-en-versoeningskommissieHoedGroepsgebiedewetSamestellingLionel PetersonCoca-ColaInligtingBloedvergiftigingGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaElandréIntensiewe vormNatuurlike hulpbronElana AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaOntdekking van die chemiese elementeMaselsRekeningkundeStam (taalkunde)SomerBesoedelingBernice WestSeksismeVaginaSuid-Afrikaanse randBerilliumMynbouLettergreepTuberkuloseLeonardo da VinciWillie JoubertAprilDeelwoordEben EtzebethToestand van materieMielieTelwoordWieg van die MensdomNelson MandelaNasionale lied van Suid-AfrikaRoesCristiano RonaldoArmoedeverligtingKommunikasieMadison IvyWaterSpreeuChromatografieTafelbergHamburgerWetenskapApartheidTermietVeerLewerKamoefleringWalvisLenteKultuurHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDolfynRekenaarMuskietNederlandsWes-KaapArabiesLangste woordApostoliese Geloofsending🡆 More