Amplitude

Die amplitude van 'n veranderlike is die meting van die verandering oor 'n sekere tydperk of tussenpose.

Daar is verskillende tipes amplitudes - waarvan almal funksies is van die ekstreme waardes van die veranderlike - waarvan 'n paar hier onder verduidelik word.

Verskillende Amplitudes

Let Wel: Die voorbeeld is 'n sinusied maar amplitude meting is nie beperk tot sinusiede nie

Amplitude 
'n Sinusiede-kurwe
1 = Piek amplitude (Amplitude ),
2 = Piek-tot-piek amplitude (Amplitude ),
3 = Wortel van gemiddelde kwadraat amplitude (Amplitude ),
4 = Periode (nie 'n amplitude nie)

1 - Piek Amplitude

Piek amplitude is die meting van die nul tot by die piek (hoogste waarde) of van die nul tot by die trog (laagste waarde, kan negatief wees). Wanneer daar verwys word bloot net na "amplitude" word gewoonlik na piek amplitude verwys.

2 - Piek-tot-piek

Piek-tot-piek amplitude is die verskil tussen piek (hoogste amplitude waarde) en trog (laagste amplitude waarde, dit kan negatief wees).

3 - Wortel Van Gemiddelde Kwadraat Amplitude

Wortel van gemiddelde kwadraat amplitude (WGK) word veral gebruik in elektriese ingenieurswese. Dit kan wiskundig as volg voorgestel word: Amplitude  Vir komplekse golfvorms, veral nie-herhalende seine soos geraas, word WGK amplitude gewoonlik gebruik omdat dit ondubbelsinnig is en fisiese betekenis het.

Semi-amplitude (nie op skets nie)

Die semi-amplitude is die helfte van die piek-tot-piek amplitude en word veral in sterrekunde gebruik vir die meting van wentelbaan amplitudes. In die geval van die voorbeeld (Sien skets) is die semi-amplitude gelyk aan die piek amplitude maar dit is egter nie altyd die geval nie.

Tags:

Amplitude Verskillende sAmplitudeVeranderlike

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntoniemKarpaletonnelsindroomEuropese RugbykampioenskapLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)NasiebouFridtjof NansenWynsteenKinderregteWikiquotePalmsondagJohan StemmetNagmaalOntlastingCarike KeuzenkampLys van kleureThabo MbekiBrasiliaanse nasionale rugbyspanLugbesoedelingAntieke EgipteGoogleKolorektale kankerWet op NaturellengrondAppelblaarSelfieRacheltjie de BeerBloedsomloopstelselBorsteHondeklipbaaiGewone luislangAfrikaanse naguilLys van Suid-Afrikaanse skrywersVoortrekkermonumentJada FireGemengde ekonomieMartin BesterHorlosieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022PuberteitJan van RiebeeckPaarl GimnasiumUniversiteit StellenboschEkostelselKommunikasieAfrikaanse taalleerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNazi-DuitslandE-posMielieCleopatra VIIVermaakBelgiese gewesteYouTubeEkonomieDrie SusterskerkeSlaapapneeDie BylToorbergSowjetunieWitbloedselDrama2023Klein vyf diereSinoniemMarga van RooyGrasApostoliese GeloofsbelydenisKruisigingBeroerte🡆 More