Metalasia Muricata: Plantspesie

Die witblombos (Metalasia muricata) is 'n klein boom of struik.

Die spesie kom voor in Oos- en die Wes-Kaap in kus sand vanaf die Kaapse Skiereiland tot by die Ngqeleni-Mqanduli distrik in Transkei. Dit is ook deel van die fynbos.

Witblombos
Metalasia Muricata: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Tribus:
Gnaphalieae
Genus:
Metalasia
Spesie:
M. muricata
Binomiale naam
Metalasia muricata
R.Br. (1817)
Sinonieme
  • Gnaphalium fasciculatum Lam.
  • Gnaphalium muricatum Thunb.
  • Gnaphalium polyanthos Thunb.
  • Gnaphalium umbellatum Schrank
  • Helichrysum saturejifolium Moench
  • Metalasia cristata DC.
  • Metalasia cymosa Cass.
  • Metalasia ericoides Sieber ex DC.
  • Metalasia phylicoides D.Don
  • Metalasia umbellata Cass.

Die struik se FSA-nommer is 736.

Hierdie plant is een van 8 spesies van die fynbosbioon wat Apis mellifera capensis, die Kaapse heuningby, se belangrikste bronne vir sy stuifmeel en heuning is.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Metalasia Muricata GaleryMetalasia Muricata Sien ookMetalasia Muricata VerwysingsMetalasia Muricata BronneMetalasia Muricata

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel MessiKaartWikipediaJavaScriptVerlede tydHemelvaartPornhubSeekoeiBateHokkieJohannes MeintjesOntdekking van goud in Suid-AfrikaSelfbeeldEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSpysverteringstelselStedelike hitte-eilandMusiekMynbouNetbalMigrasie van diereOu Apostoliese KerkSteve BikoBreinNederlandsSonja HerholdtJeuksiekteOmtrek, oppervlakte en volumeBrandstofDigtheidDesmond TutuWaterkringloopConsolidated B-24 LiberatorThomas EdisonNiemetaalHipoteseMenslike seksuele gedragWetenskapLys van Joodse feeste en herdenkingsRenosterRoesKonflik (proses)HomoniemOmgewingskwessies in Suider-AfrikaVerkragtingLys van nedersettings in Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieBaljuUniversele Verklaring van MenseregteBraaiSoweto-opstandHomofoonMiljardDistrik SesGriepStadEngelsVaginale kankerNasionaal-SosialismeAnrich HerbstDwelmmiddelVolstruisSlimfoonWapen van Suid-AfrikaMarsKompasVerkleinwoordVraag en aanbodBeesMenseregteKaapstadse waterkrisis 2015-2018GoogleKultuurVolhoubaarheidWeermagOligopolieDiepaartromboseVulkaan🡆 More