Windplaas

'n Windplaas is 'n gesamentlike groep windturbines (windkragaanlegte) wat van windenergie gebruik maak om elektrisiteit op te wek.

Groot windplase bestaan dikwels uit honderde windturbines en beslaan 'n gebied wat oor honderde vierkante kilometer kan strek. Die land tussen die turbines kan nogtans vir landbou- of ander doeleindes gebruik word. Daarnaas kan windplase ook op see opgerig word.

Windplaas
Middelgrundens Vindmøllepark, 'n seegebonde 40MW-windplaas in die Öresund, 'n seestraat tussen Denemarke en Swede
Windplaas
Wêreldprimeur: windplaas met 7,5 MW windturbines Estinnes België, sien die unieke 2-delige rotorbladen, uitsig 20 Julie 2010
Windplaas
Windplaas 7,5 MW windturbines Estinnes België voltooi, uitsig op 10 Oktober 2010

Talle van die wêreld se grootste windplase aan land is in die Verenigde State geleë. In November 2010 was die Roscoe Wind Farm met 'n totale opwekkingsvermoë van 781,5 MW en Horse Hollow Wind Energy Center (735,5 MW) die twee grootste landgebonde windenergieaanlegte ter wêreld, terwyl die Thanet Offshore Wind Project in die Verenigde Koninkryk met 300 MW en Horns Rev II in Denemarke (209 MW) tans die rekordhouers van seegebonde windplase is.

Tags:

WindenergieWindkragaanleg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenseregteSkaapMIVBorskankerGlasLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPragmatiek (taalkunde)EkonomieRicus NelVrymesselaryPoesJan CombrinkOu Apostoliese KerkAnette EngelbrechtMasturbasieOmtrek, oppervlakte en volumeLittle RockToekoms van die AardeLiefdeGeskiedenis van die BoererepubliekeErektiele disfunksieAfrikaanse woordelys en spelreëlsOrthopteraSirkelHeupvervangingPikkewynWetenskaplike klassifikasieGeslagLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeKoos BekkerTransatlantiese slawehandelDierKlimenti NagorniGroepsgebiedewetFanie ViljoenEnsiklopedieBraaiLys van Afrikaanse televisiereekseAustraliëPerdebyeMenseregtedagAfkortingLidwoordGregoriaanse kalenderRooikatGlenys LynnePornografieKoos KombuisUitwerking van klimaatsveranderingNazi-DuitslandOlimpiese SomerspeleMineraalrewolusieKlein-KarooVerstedelikingJoodse kalenderWayde van NiekerkDistillasieSharpeville-slagtingTydDagroofvoëlsRustelosebenesindroomViëtnamoorlogKuberkrakerKunsmatige intelligensieIndiëMauretania CaesariensisNeil ArmstrongFabelVergelykings (taalkunde)Omgewingskwessies in Suider-AfrikaNamibiëCSSWet op NaturellengrondNederland🡆 More