Tankwarivier

Die Tankwarivier (ook Tanquarivier), 'n omaramba, is 'n boloop van die Olifantsrivier, Namakwaland.

Tankwarivier
Stroomgebied Noord-Kaap, Suid-Afrika
Monding Olifantsrivier
Monding-hoogte 271 m
Gemiddelde afloop 6 500 km²
Ligging van Tankwarivier op 'n kaart (Wes-Kaap)
Tankwarivier
Tankwarivier
Koördinate: 32°18′39″S 19°33′11″O / 32.31083°S 19.55306°O / -32.31083; 19.55306 19°33′11″O / 32.31083°S 19.55306°O / -32.31083; 19.55306

Hierdie rivier ontspring by die Roggeveld-windplaas in die Klein-Roggeveldberge op 'n hoogte van 1 200 m bo seespieël. Daarna vloei dit noordweswaarts, deur die Tankwa Karoo Nasionale Park en by 32°23′56″S 19°55′12″O / 32.39889°S 19.92000°O / -32.39889; 19.92000 in die Oudebaaskraaldam. Op 110 km suid van Calvinia by Elandsvlei, 32°18′39″S 19°33′11″O / 32.31083°S 19.55306°O / -32.31083; 19.55306, vloei die rivier op 'n hoogte van 271 m in die Doringrivier, 'n oostelike sytak van die Olifantsrivier. Die Tankwarivier het ‘n opvanggebied van nagenoeg 6 500 km².

Net stroomaf van hierdie samevloeiing, sluit die Tra-trarivier uit die weste by die Doringrivier aan.

Bibliografie

  • Tankwa-Karoo & the Roggeveld escarpment. www.slingsbymaps.com

Tags:

Olifantsrivier, Namakwaland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPeriodieke tabelKrimpvarkieKweekhuisgasVersoeningsdagKriekOnderwysStedelike hitte-eilandSleutel (musiek)EiffeltoringBiodiversiteitGrondbesoedelingHondGeskiedenis (vakgebied)Soweto-opstandStedelike gebiedSelfieInligtingRuslandMielieLidwoordRenosterPornhubNamibiëBreinEben EtzebethTegnologieJohan VorsterWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLeestekenWoestynVoëlMoskouSkarlakenkoorsVrugbaarheidSirkelAkademiaWêreld- Ekonomiese ForumOrale seksKletsrymErosietipesSteve BikoBesproeiingAntieke EgipteBrongitisHindoeïsme7de LaanKankerUniversele Verklaring van MenseregteVleilandDieremishandelingDemokrasieDriedimensioneelSamestellingSanskritNedersettingRomeinse RykGeskiedenis van AfrikaansPotchefstroomSmaakBernice WestJaco JacobsDiarreeTuisbladUitwerking van klimaatsveranderingSpreeuHartGoudRobert SobukweVolhoubare ontwikkelingPuberteitDigvormChromatografiePenisBeeldspraakKoos du PlessisVoedselkettingBotswanaVulva🡆 More