Tankwa Karoo- Nasionale Park

Die Tankwa Karoo- Nasionale Park is in die Karoo in die Wes-Kaapprovinsie geleë - naby die Roggeveldberge met naaste dorpe Wupperthal en Sutherland.

Die park is 80 000 hektaar groot en is in 1986 geproklameer. Wat die park uniek maak, is die lae reënval (slegs 80 mm per jaar) en die bewaararea wat die unieke fauna en flora in hierdie gebied bewaar.

Tankwa Karoo- Nasionale Park
Tankwa Karoo- Nasionale Park
Lugfoto van die park (grense in rooi omlyn)
Land Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Naaste dorp Wupperthal en Sutherland
Ligging van Tankwa Karoo- Nasionale Park op 'n kaart (Wes-Kaap)
Tankwa Karoo- Nasionale Park
Tankwa Karoo- Nasionale Park
Koördinate: 32°15′0″S 19°45′0″O / 32.25000°S 19.75000°O / -32.25000; 19.75000 19°45′0″O / 32.25000°S 19.75000°O / -32.25000; 19.75000
Oppervlak 80 000 ha
Openingsjaar 1986
Bestuursliggaam SANParke
Webblad Tankwa Karoo Nasionale Park

Geografie

Die Tankwarivier ontspring in die park en die Oudebaaskraaldam dam die rivier op.

Dierelewe

Daar is 32 soogdierspesies bevestig wat in die park voorkom. Sommige van hulle is:

Plantegroei

Bome en struike wat in die park voorkom is die botterboom, renosterbos en melkbos. 'n Vygie wat hier voorkom is die Tankwavygie.

Lees ook

Bron

  • Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www. slingsbymaps.com
  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.

Eksterne skakels

Tags:

Tankwa Karoo- Nasionale Park GeografieTankwa Karoo- Nasionale Park DiereleweTankwa Karoo- Nasionale Park PlantegroeiTankwa Karoo- Nasionale Park Lees ookTankwa Karoo- Nasionale Park BronTankwa Karoo- Nasionale Park Eksterne skakelsTankwa Karoo- Nasionale ParkFaunaFloraRoggeveldbergeSutherlandWes-KaapWupperthal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Appel (sanger)MaagWitbloedselKoppeltekenCheslin KolbeNeurenberg-verhoreBek-en-klouseerUnited Democratic FrontPinkster1913SwaelRamsar-vleilande in Suid-AfrikaErfenisWolkWoordeboek van die Afrikaanse TaalMenseregteWiskundeImpakte van toerismeAfvalbestuurVakbondRymEnsiklopedieTermiese geleidingsvermoëPriemgetalMeningsverskil oor aardverwarmingHartseerAardbewingTuberkuloseWelwitschiaMeeueLiefdeRenosterLetterkundeSuiwelprodukGeografie van Suid-AfrikaAbsolute monargieDramaAsemhalingGeelsugLandbouNatuurrampKrokodilPlastiekCalviniaVerstedelikingVoorsetselGalblaasAnilingusKonjunktivitisRassismeWerkersdagLys van Suider-Afrikaanse soogdiereJakkalsHipoteseLys van Afrikaanse skrywersMane van GalileiHulpwerkwoordArmoedeverligtingVoorvoegselVermenigvuldigingVoortrekkermonumentNetbalVolhoubaarheidIronieSeksueel oordraagbare infeksieKommunikasieKunsHortologieStokely CarmichaelCristiano RonaldoDagga🡆 More