Watermeisie

Die Watermeisie (tradisioneel en in sekere streke ook genoem die Watermeid) is 'n mitologiese figuur wat leef in die mondelinge kulturele tradisie van sekere inheemse volke van Suider-Afrika.

Sy leef in donker en diep rotspoele en is in sekere verhale verantwoordelik vir reën, vloede en droogtes. Hierdie watergees lok verbygangers na die water, gryp hulle en verdrink die slagoffers. Gewoonlik word van haar gepraat in 'n gedempte toon uit vrees dat sy haar sal vererg en ook die spreker sal gryp.

Stories van sulke bonatuurlike wesens in die folklore boesem gewoonlik vrees in. Die verhale is deur ouers aan hul kinders oorvertel om die kinders teen die gevare van die rotspoele te waarsku.

In rotstekeninge van die San kom wesens voor met 'n ronde kop, arms en 'n stert soos 'n vis.

Bibliografie

  • Coetzee, Abel: Die Afrikaanse volkskultuur. Inleiding tot die studie van die Volkskunde. Kaapstad: Balkema, 1960

Verwysings

Tags:

KultuurSuider-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Racheltjie de BeerRoesCarike KeuzenkampPeach van PletzenKaren WesselsAkwariumWhatsAppMierGautengEuropaWoestynNedersettingAngssteuringKolorektale kankerMusiekPrivaat maatskappyHerfsMielieMarie AntoinettePussy RiotSekondêre sektor van die ekonomieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandFietsErebus (berg)ToerismeLewerPaddaChristogramSprokieHoutKeelseerWeervoorspellingDie GelofteRooibokDierEskomGoudGrondsoorteVideoWaarheid-en-versoeningskommissieSpringbokkeSlag van Cuito CuanavaleJagluiperdAluminiumTierHamburgerEjakulasieTsoenamiKindersiektesDikdermWisselkoersEiffeltoringTydVulkaanTelevisieKernoorlogEnergie-ontwikkelingMobutu Sese SekoWaterSeisoenSuiwelprodukSuid-Afrikaanse InkomstediensVaginaMonopolieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHeupRuan JoshRugbyRivierAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMiljardLys van landePerdRookgewoonteAsiëMeningsverskil oor aardverwarmingSwart nasionalisme🡆 More