Boesman: Volk in Suider-Afrika

Die Boesmans of die San is 'n volk wat woonagtig is in Suider-Afrika.

Hulle was oorspronklik jagter-versamelaars, deel van die Khoisan-groep en verwant aan die Khoikhoi wat, in teenstelling met die San, nomadiese veeboere was. Die Boesmans word beskou as die oorspronklike inwoners van Suid-Afrika en woon reeds 40 000 jaar lank in die suidweste van die land. Uit die gebied wat vandag as Botswana bekend staan, het die Khoikhoi waarskynlik 2 000 jaar gelede na die Kaapprovinsie getrek, waar hulle die San aangetref het. Europeërs het hulle Hottentotte genoem, 'n verwysing na hul taal wat volgens die blankes só hortend gepraat is dat dit geklink het soos "hot" en "tot". Hierdie twee groepe het saamgesmelt en staan vandag bekend as die Khoisan.

Boesmans
Boesman: Naamgewing, Literatuur, Sien ook
San-dorpie in Namibië
Totale bevolking: 90 000+
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Botswana Botswana 55 000

Vlag van Namibië Namibië 27 000
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 10 000
Vlag van Angola Angola <5 000
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 1 200

Taal: Khoisan-tale
Geloofsoortuiging: San-religie
Verwante etniese groepe: Khoikhoi, Xhosa, Basters, Griekwas.
Boesman: Naamgewing, Literatuur, Sien ook
Sanvrou in Botswana
Boesman: Naamgewing, Literatuur, Sien ook
Sanman
Boesman: Naamgewing, Literatuur, Sien ook
Ou Boesmanstekeninge (Murewa, Zimbabwe)

Naamgewing

Die benaming Boesman kom van die Nederlandse woord bosjesman, aangesien dié mense tradisioneel in die veld tussen bossies gewoon het. Die benaming is dus van Europese oorsprong en nie selfgekose nie. Terselfdertyd is die benaming San oorspronklik deur die Boesmans se etnies verwante, tradisionele mededingers, die Khoikhoi gebruik. Die woord is neerhalend gebruik en beteken buitestaander. Die Khoisan het geen kollektiewe benaming vir hulself nie, en verwys na hulself volgens enger stam- of groepname, soos Ju/'hoansi (woonagtig tussen die grens van Noord-Namibië en Botswana), Hai//om (woonagtig naby die Etosha Nasionale Park) of !Kung. In hierdie name verteenwoordig die leestekens verskillende kliekklanke. Alhoewel die woord Boesman deur sommige as polities-verkeerd beskou word, verkies baie van dié mense die benaming bo San.

Literatuur

Sien ook

Verwysings

Etniese groepe in Suid-Afrika Boesman: Naamgewing, Literatuur, Sien ook 

AfrikanersAnglo-AfrikaneAsiateGriekwasKaapse MaleiersKhoisanKleurlingeNdebelesNoord-Sotho'sSuid-Sotho'sSwazi'sTsongasTswanasVendasXhosasZoeloes

Tags:

Boesman NaamgewingBoesman LiteratuurBoesman Sien ookBoesman VerwysingsBoesmanBotswanaKaapprovinsieKhoikhoiKhoisanNomadeSuid-AfrikaSuider-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WolkNederlandsEkonomie van Suid-AfrikaElektrolietVersamelnaamVoëlKinderregteJakobMartin Luther King jr.MagnesiumOm-te-infinitiefkonstruksieRacheltjie de BeerSuurreënWeer (meteorologie)BeaufortskaalMensGrootste rampe in Suid-AfrikaVincent van GoghImpakte van toerismeBestaansboerderyHartMantisPenisLyfstraf in skoleVeerAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVrouSuid-AfrikaVierde Industriële RevolusieSamestellende afleidingSkaapVakbondHomoniemLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaStereotipeVoorsetselVleilandTopsy SmithKommaLondenLys van Nederlandse skildersKlankGroepsgebiedewetWerkloosheidGeskiedenis (vakgebied)Afrikaanse TaalmonumentDurbanAborsieYslandWapen van NamibiëHartaanvalBernice WestHondHartversakingOligopoliePesachVarkDramaLetterlike en figuurlike taalgebruikVerkleinwoordMikro-ekonomieMeeueHomofoonCristiano RonaldoPersTamatieBerghaanKookpuntKlem-in-die-kaakGlobaliseringTweede VryheidsoorlogOnderwysJudaïsmeBestuiwingKerngeneeskundeAfrikaanse WikipediaMeningsverskil oor aardverwarmingLeeu🡆 More