Vryheidsdag: Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag

Vryheidsdag is 'n Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag wat jaarliks op 27 April herdenk word ter herinnering aan die land se eerste demokratiese verkiesing wat op dié dag in 1994 begin en die dag daarna geëindig het.

Vryheidsdag: Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag
Suid-Afrika se Vryheidsdag word in Londen gevier.

Die verkiesings was die eerste nie-rassige nasionale verkiesings waar almal oor die ouderdom van 18, insluitend nie-burgers, toegelaat is om te stem. Geen kieserslys is gebruik. Tydens vorige verkiesings onder die apartheidsregering het nie-blankes beperkte stemregte gehad.

Sommige groepe en sosiale bewegings in Suid-Afrika herdenk op die dag "UnFreedom day" (nie-vryheidsdag) waartydens hulle die gebrek aan vryheid wat arm mense ervaar gedenk.

Sien ook

Verwysings

Tags:

199427 AprilSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pirow BekkerTsongaPotchefstroomKatherine JohnsonMadison IvyJode in Suid-AfrikaBorskankerHoofstadJeuksiektePinksterNasionale VrouemonumentAardrykskundePersoonlike voornaamwoordIntensiewe vormSuid-EuropaAnale seksTussenwerpselGroepsdrukHartversakingSaartjie BaartmanHaasGedigLys van medisinale kruieMenslike skeletCarike KeuzenkampElandréAntieke EgipteNag van die lang messeLongAfrikaanse WikipediaSuid-Afrikaanse GrensoorlogNiemetaalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GeweldRekenaarDachshundTydCurly HowardJagluiperdRobbeneilandGriepXhosasLiewe HeksieVoëlDokterInleiding tot die genetikaLys van Afrikaanse televisiereekseBerilliumLeah van NiekerkFinale OplossingLys van Afrikaanse rolprenteSmaakMateriaalPerdWaterkringloopSeksueel oordraagbare infeksieLeeuRymSikloonKindermishandelingAlkoholismeSanskritPlae van EgipteDiarreeLabia (geslagsdele)LetterkundeTrigeminale neuralgieHernubare energieGalblaasWet op Bantoe-onderwysSuiwelprodukKokerboomViëtnamoorlogGasAkademiaWerkloosheid🡆 More